Ziggy's River Cottage bied selfsorg op die oewer van die Magaliesrivier. Kom weg vir 'n romantiese naweek, bederf jou liefling in ons volledig toegeruste eenheid aan die oewer van die Magaliesrivier en geniet die vrede en rustigheid van die Berg. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Den's View bied selfsorg op die oewer van die Magaliesrivier naby Hekpoort in Gauteng. Den's View Garden Flat (slaapplek vir 2). Kom weg vir 'n romantiese naweek, bederf jou liefling en geniet die vrede en rustigheid van die Berg. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die Eco Retreat is 'n drieslaapkamer selfsorghuis geleë in die Hekpoort-vallei, genestel tussen die Magaliesberg- en Witwatersberge langs die Magaliesrivier. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Mgankla Lodge bied vir ons gaste eksklusiewe selfsorg verblyf in die malaria-vrye Noordwes Provinsie. Ons is net buite Brits geleë, 40 minute vanaf Pretoria en 30 minute vanaf Hartbeespoort Dam met sy vermaaklikheids aktiwiteite en restaurante en Sun …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie huis is geleë aan die waterfront met skilderagtige uitsig uit al vier die kamers. Vier pragtige gemeubileerde slaapkamers met eie badkamers, 2 koningins-grootte beddens met 'n eie woonkamer, een dubbelbed en twee enkelbeddens. Al die kamers h …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Geleë in die kalmte van die beskutte en veilige perderuiters-landgoed, Beaulieu, Midrand. Baie moderne, aantreklike verblyf met bekostigbare tariewe. Ontwerp vir die korporatiewe en perdrymarkte, maar ook geskik vir privaat gebruik, is ons... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Forest Town Guest Cottages is geleë in Forest Town, Johannesburg. Hierdie netjiese en gerieflike villas is vir selfsorg, apart en privaat. Een- en twee-slaapkamer villas om gesinne te pas, asook vir reisende sakepersone en toeriste. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Gevestig op 'n plot met twee grasdak, selfsorg/bed & ontbyt berghutte wat die gemak en gerief van u eie huis aanbied. Elkeen het 'n toegeruste kombuis met eie badkamer, skadukolle om te ontspan en/of om vleis te braai. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Nullarbor Cottages is gesetel in die rotsagtige arms van die Witwatersrand se berge op 'n plaas in privaatbesit. Dit voorsien 'n ideale plek vir 'n stil en romantiese wegbreek. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
La Bastide bied 'French country' tipe selfsorg-kothuise. Elk van ons drie kothuise het sy eie besonderse karakter en dekor, 'n landelike atmosfeer wat ineenvloei met moderne geriewe. Die pragtige uitsig op die berg en die prentjie-mooie laventellande... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.