Stellenboschfontein is 'n plaas geleë aan die voetheuwel van Stellenboschberg met 'n varswaterfontein, wat uitkyk oor die Blaauwklippenvallei met asemrowende uitsigte. Stellenboschfontein bied 5 selfsorg-eenhede. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bay Splendour, geleë in 'n doodloopstraat, 10 minute se stap na die outydse sjarme van Simonstad, die hoofkwartier van die Suid-Afrikaanse Vloot. 'n Kusjuweel van vrede en rustigheid. Bay Splendour het 'n ruim, oopplan woonkamer en kombuis... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Pacem bied besoekers selfsorgverblyf in Hermanus aan die Overberg/Walviskus, Wes-Kaap. Geleë in die Hermanus woonbuurt Voelklip het dit 'n manjifieke uitsig op die berg sowel as see-uitsigte. Pacem is in 'n stil area geleë... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Blue Yonder is geleë in een van Vishoek se mees gesogte dele. Ideaal geleë teen die berghang, kombineer hierdie woonstelle luukse vakansieverblyf met 'n asemrowende uitsig op die strand en see. Vishoek se strand bied... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Kom bly in een van die oorspronklike plaasgeboue in Vishoek, Kaapstad binne 'n hanetreetjie van die strand af. Hierdie selfsorgwoonstel (slaapplek vir 6) bied ruim, goed ingerigte, luukse akkommodasie met manjifieke uitsigte oor Valsbaai. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die Kierie Kwaak Selfsorg-kothuise is 4 km buite Stellenbosch geleë op 'n plaas in die pragtige, rustieke Jonkershoekvallei, wat deel vorm van 'n Wêrelderfenisgebied. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Net 'n paar treë vanaf die afdak (terrein parkering) neem u na die deur van hierdie "Tuis van huis", met slaaplek vir 6. Die woonstel het 'n oopplan woon/eet/kombuis-gebied, 'n badkamer met bad en stort, 'n slaapkamer met 2 kajuitbeddens (volgrootte) …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Dunvegan Lodge is hoog teen die fynbosbedekte hange van Clovellyberg, Vishoek geleë en bied luukse selfsorgverblyf in ruim sonnige kamers, elk met moderne en suite-badkamers, TV met satelliet, telefoon, haardroër, kluis en... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie luukse dubbelverdieping-strandfrontvilla in Scarborough (slaapplek vir 8) bied privaatheid, skoonheid en sekuriteit. As jy op soek is na 'n veilige en rustige strandtoevlugsoord binne maklike bereik van die Cape Town Buzz, moet dit nie hier misloo …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bertha's Place is 'n bekoorlike, ten volle toegeruste selfsorg-woonstel in die hart van die geskiedkundige Stellenbosch. Dit is geskik vir een tot vier persone. Dit het twee slaapkamers, 'n groot eet/sitkamer, 'n stoep en tuin. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ervaar luukse en egtheid by ons privaat meenthuis in die hartjie van skilderagtige Stellenbosch in die Kaapse Wynlande. Ons luukse meenthuis met 3 slaapkamers is perfek vir lang verblyf of op reis, en akkommodeer gemaklik tot 5 - 6 gaste. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Stellenbosch Apartment is 'n twee-slaapkamer, selfsorg-woonstel naby aan die historiese midde-dorp van Stellenbosch. Dit is 'n woonstel op die grondvloer en het 'n pragtige tuin met braaigeriewe. Lughawe... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Selfsorg tuin-eenhede, met eie badkamers. Verskillende groottes en pryse met slaapplek vir 2/3/4 persone. Slegs 20 minute van Kaapstad. Vanaf R570/nag/per eenheid. Privaat ingange en stoepe. Veilige parkering op terrein, gratis internet, wasgoeddiens, swe …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Plotsklaps bied selfsorgkothuisverblyf in Tokai, Kaapstad. 'n Fantastiese gesinshuis geleë teen die hange van Constantiaberge wat grens aan Tokai-woude, wynproduserende wingerde en manjifieke gholfbane, en bergwandelings. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
'n Fantastiese 3-slaapkamerhuis direk geleë op 'n vlei by Imhoff's Gift in Kommetjie, net 'n paar minute van Langstrand en Noordhoekstrand af. Ons noem die huis "BUHLE" wat "pragtige huis" in Xhosa beteken - en dit is voorwaar... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Blake's Terrace is een van die mees gesogte blokke aan die Strand-strandfront. Hierdie "wittebrood" woonstel kyk uit oor versorgde grasperke en kilometers se pragtige strand. Ongelooflike sonsondergange en uitsigte oor na Tafelberg. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie fantastiese selfsorg woonstel, slegs 200 meter vanaf die strand, het 4 dubbel slaapkamers. Die hoofslaapkamer met eie badkamer het 'n see-uitsig. Daar is nog een en 'n halwe badkamer, 'n vol toegeruste kombuis, woonkamer, Tv, 'n tuin, braaigeriewe …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Wakening Hope is 'n unieke selfsorg-ervaring geleë op 'n kleinhoewe (Papyrus Lodge) op Winery-pad naby Raithby in die Wynlande-omgewing, omring deur baie fietsry- en staproetes sowel as bekende wynplase en restaurante. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
The Blue Marine Luxury, geleë in Gordonsbaai, het een woonstel, onbelemmerde uitsig met betowerende sonsondergange, privaat balkonne, outomatiese en beskermde parkeerplek. Geskik vir die uiterste plesier, hetsy vir vakansie of besigheid. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bayview bied puik gemeubileerde selfsorgverblyf in Gordonsbaai, Kaapstad. Hierdie fris en kontemporêre, volledig toegeruste privaat huis is geleë in die woonbuurt bekend as Mountainside, wat uitkyk oor Gordonsbaai. Versprei oor 3 verdiepings... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.