Dreams bied selfsorgverblyf in Pringlebaai, aan die Overberg-/Walviskus. Jy sal nie droom as jy wakker word net 100 m - 3 minute se stap - na die wit sand van Pringlebaai se idilliese strand nie. Ontspanning, gemak, gesinstyd, natuur... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.