Cheverells Farm Cottages bied selfsorgverblyf in die hartjie van die Elgin-vallei naby Grabouw in die Overberg-/Walviskusstreek. Cheverells Farm Cottages is twee selfsorgkothuise in die Orchards op 'n werkende appel- en peerplaas... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie 600 akkers, 'n privaatlandgoed, lê aan die voet van die Hottentots Hollandberge. Dit het 'n besonderse uitsig oor Valsbaai en Kaappunt. Lalapanzi Lodge bied eksklusiewe verblyf, is 'n stylvolle rusplek in 'n wingerd-landgoed en is die perfekt …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Selfsorg-chaletverblyf in Hermanus, 3,2 km vanaf Village Square. First Group Hermanus Beach Club beskik oor 2-slaapkamer- en 3-slaapkamer-selfsorg-chaletverblyf met 'n buiteswembad, gratis privaat parkeerplek, fiksheidsentrum en 'n kroeg. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Anchor's Rest bied die opsie van B&B en selfsorgverblyf in Hermanus Sentraal in die Overberg/Walviskus, Wes-Kaap. Geleë in die bekoorlike kusdorpie Hermanus, 120 km vanaf Kaapstad. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ons nooi u uit om deel te kom hê aan ons kalm en gerieflike huis, op 'n klein Kaap/Engelse leefstyl-plasie, geleë 10 minute van die historiese Stellenbosch, in die Blaauwklippen-vallei, omring met die pragtige Stellenbosch- en Helderberge. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
A Place in Thyme is teen die berghang in Vishoek geleë en bied verblyf in drie afsonderlike eenhede: die kothuis (slaapplek vir 5); Klein tiemie (slaap 2) en groot tiemie (slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders; of 3 volwassenes.) …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie groot, stylvolle huis het uitsig oor die Hermanus-strandmeer en is ideaal vir enige watersport-entoesias. 'n Selfsorg-huis, bekend as 'Lagoon View', is geleë in die vlei van Kleinrivier. Ideaal vir binne- en buitenhuise vermaak. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Paradiso Guesthouse bied beide B&B en selfsorgverblyf in Constantia, Kaapstad. Geleë in 'n rustige boomryke tuin met panoramiese uitsigte oor die verafgeleë Constantiaberge, Constantia-vallei en sy wynplase... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.