293 ON SANDHILLS is geleë in die Prince's Grant Golf and Country Estate, op die Dolfyn Kus (Noord kus), van KwaZulu-Natal. Hierdie fantastiese, ruim huis bied die ideale basis vir 'n golf wegbreek, of 'n selfsorg familie strand vakansie. Dit is ‘n asemro …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Aloestone Lodge bied jou waardevolle, selfsorg akkomodasie op die Prince’s Grant Gholflandgoed. Benewens dat die lodge op die majestieuse Prince’s Grant eko-en gholflandgoed is, is Zimbali, Simbithi en Umhlali gholfbane net 30 minute se ry weg. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Sovereign Sands 37 is 'n stylvolle vier slaapkamer woonstel gebou in die duine, op die pragtige Blythedale Beach. Dit is ontwerp op drie vlakke, met die oop-plan leefarea op die boonste verdieping wat ‘n lieflike uitsig verseker. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
MiniVillas bied selfsorgverblyf met direkte toegang tot die strand, geleë op 'n pragtige ruim terrein met ‘n panoramiese uitsig oor die Indiese Oseaan. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Dit bestaan uit 2 meenthuise wat langs mekaar is, en is ongeveer 100 meter van ‘n direkte, privaat toegang tot die strand en 500 meter van die hoof swemstrand. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Shack By The Sea is 'n vrystaande, drie-slaapkamer selfsorg gastehuis wat in Panorama Rylaan, Zinkwasi Beach, KZN Noordkus geleë is. Daar is slaapplek vir 6 mense wat deel. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.