Get it on Google Play

Port Edward Selfsorg Vakansie Woonstelle

Wys 1 tot 10 van 10 eenhede
Slaap: 6
Van R 1 100,00
Per eenheid per nag.

17 Eden Wilds

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Port Edward

Slaapkamers: 2 - Hoofslaapkamer met 'n Queen grootte bed, 2de slaapkamer met 2 enkelbeddens. 'n Slaapbank is in die sitkamer wat een volwassene of 2 kinders slaap.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 4
Van R 550,00
Per eenheid per nag.

Miramar 33

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Port Edward

Geniet 'n rustige vakansie in hierdie pragtige 2 slaapkamer, 4 persoon, selfsorg vakansie woonstel, geleë in 'n veilige kompleks in Port Edward op die Laer Suidkus van KZN.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Van R 1 350,00
Per eenheid per nag.

Caribbean Estate 22 Tortuga

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Port Edward

A privately owned apartment situated in Caribbean Estates unique private resort in the tropical setting of KwaZulu Natals South Coast. This fairly new apartment is fully furnished with all amenities and is right next door to Wild Coast Sun.

Direkte Ondersoek Bel Direk

Nabygeleë Eiendomme

Slaap: 6
Van R 1 000,00
Per eenheid per nag.

Bronze Paradise 17

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Leisurebaai

3.0km Noord-Oos van sentrum van Port Edward

Word wakker met die son wat opkom oor die warm Indiese Oseaan, of kyk na die dolfyne en walvisse vanaf jou balkon, sitkamer of hoofslaapkamer want hierdie akkommodasie het ‘n volle voor- uitsig oor die see.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 13 in 3 eenhede/kamers
Van R 580,00
Per eenheid per nag.

C-Rus Beach House

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Leisurebaai

3.3km Noord-Oos van sentrum van Port Edward

C-Rus is in die rustige Leisure Bay aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Indien jy soek na rus en vrede, het jy die regte plek gevind!

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 12 in 3 eenhede/kamers
Van R 350,00
Per persoon per nag (wat deel).

La La Nathi Self Catering

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Leisurebaai

3.7km Noord van sentrum van Port Edward

Kom besoek gerus Leisurebaai, met sy pragtige swemstrande, op die warm Indiese Oseaan. Kom geniet ‘n potjie gholf by die mees fantastiese gholfbane in Suid-Afrika.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 6
Van R 750,00
Per eenheid per nag.

Peter Pan Place

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Leisurebaai

4.0km Noord van sentrum van Port Edward

Peter Pan Place is 'n volledig toegeruste duplex selfsorg eenheid (slaap 6 mense) en bied gemaklike, ruim selfsorgverblyf wat deur 2.5 hektaar lowerryke plante en tuin omring word met ‘n swembad en speelpark vir kinders.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Van R 700,00
Per eenheid per nag.

Glenmore Sands

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Glenmore Beach

5.7km Noord van sentrum van Port Edward

Glenmore Sands en Glenmore Sands Cabanas het 'n totaal van 24 eenhede, wat wissel van 'n Studio, tot drie slaapkamer eenhede. Ons doen ons bes om ons gaste tuis en welkom te laat voel.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 4
Van R 1 200,00
Per eenheid per nag.

Wenonah, Unit 14

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Trafalgar

12.7km Noord van sentrum van Port Edward

The complex is set in a pleasant large garden area with braai facilities, trees and shrubs. The beach is a couple of minutes walk on a charming path through the lush coastal forest inhabited by bird life and monkeys. 2 bedrooms (4 beds) (sleeps ...

Direkte Ondersoek Bel Direk
Van R 1 200,00
Per eenheid per nag.

San Lameer Villa 1916

Selfsorg Vakansie Woonstelle in San Lameer

13.3km Noord van sentrum van Port Edward

Villa 1916 is under new ownership, and has only been in the rental pool since December 2017. It is a newly refurbished 3 bedroom double story villa, with scenic views of the lagoon.

Direkte Ondersoek Bel Direk

Port Edward Oorsig

Port Edward Akkommodasie

Suidkus Selfsorg Vakansie Woonstelle

KwaZulu-Natal Selfsorg Vakansie Woonstelle