As u ‘n rustige vakansie nodig het in ‘n pragtige, stil omgewing met lieflike sandstrand net 50m van die woonstel af, is Outeniqua on C net die plek om te bespreek. Ons is in ‘n landelike omgewing halfpad tussen George en Mosselbaai geleë in die skil …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
African Sun Guest House bied B&B-verblyf en selfsorgverblyf in George, Tuinroete. African Sun bied 'n ontspannende atmosfeer en 'n pragtige uitsig oor die Outeniekwaberge, dit is 'n kleinhoewe waar gaste... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Wharf 13 is 'n luukse, selfsorg woonstel op die oewers van die Hartenbos-rivier by die Riviera Hotel in Hantenbos. Hier sal u 'n verstommende en rustige atmosfeer geniet. Dit is 'n baie mooi versierde, luukse drie-slaapkamer woonstel, toegerus ... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
'n DRIESLAAPKAMER woonstel met Noordaansig. Op die grondvloer met verstommende uitsig op die see van Mosselbaai. Reg langs die see, net omtrent 10 meter grasperk tussen die see en die eenheid. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.