Orania Hemel op Aarde bied 4 selfsorgverblyf-opsies. 'n Gewilde toeristebestemming wat honderde besoekers per maand ontvang. Dit bied 'n unieke insig in hierdie klein dorpie wat soveel media-aandag getrek het. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
OppiRantje is geleë in die Bo-Karoo in die Orania. Dit is ’n luukse goed toegeruste selfsorg woonstel met twee kamers, een met dubbel bed en die ander met twee enkel beddens. Sit-eetkamer met DSTV. WiFi is gratis en vinnig. Kombuisie. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.