Kostaplenti is in Nature's Valley geleë wat omring is met inheemse bosse, berge, die strandmeer en die see. Dit het twee eenhede wat afsonderlik gehuur kan word. Kostaplenti is uniek geleë, slegs 30 meter vanaf die strand. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Wishbone Waters is 2.5 km van die N2 in die landelike gebied van The Crags, tussen Plettenbergbaai en Nature’s Valley. Die ideale area om te besoek vir voelkykers, stappers en fietsryers in ’n omgewing met fynbos en natuurwoude. Baie van die plaaslike boe …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die kothuis het slaapplek vir 8 persone (twee dubbel en 4 enkelbeddens). 'n Toegeruste kombuis (skottelgoedwasser, wasmasjien, stoof en oond, mikrogolfoond, ketel, rooster). DStv in die televisie-, woon- en eetkamer. Braaigeriewe buite op die stoep en dek …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie eksklusiewe, luukse vakansie-villa met sy asemrowende uitsig is 'n eksklusiewe selfsorgverblyf en ideaal geleë om privaatheid en gerief te bied. Ruim, lugtig met 'n oopplan woongebied wat uitlei na 'n groot, sonnige swembad. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.