WITHUIS selfsorg akkommodasie is geleë in die gewilde kusdorp Hartenbos op die wêreldbekende Tuinroete. WITHUIS bied bekostigbare akkommodasie vir paartjies en groter groepe van tot 22 mense. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
'n DRIESLAAPKAMER woonstel met Noordaansig. Op die grondvloer met verstommende uitsig op die see van Mosselbaai. Reg langs die see, net omtrent 10 meter grasperk tussen die see en die eenheid. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ananti @ Sea is in die baie skilderagtige Vleesbaai geleë, slegs 30 minute vanaf Mosselbaai wat 'n interessante besoek bied vir inkopies, casino, diepseehengel, restaurante, gholf en museum-entoesiaste. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die woonstel is goed toegerus en het twee slaapkamers - een met 'n dubbelbed en die ander een met twee enkelbeddens. Die woonstel kan vier persone huisves en is binne loopafstand vanaf die strand. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
As u ‘n rustige vakansie nodig het in ‘n pragtige, stil omgewing met lieflike sandstrand net 50m van die woonstel af, is Outeniqua on C net die plek om te bespreek. Ons is in ‘n landelike omgewing halfpad tussen George en Mosselbaai geleë in die skil …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Sea Breeze 65 is 'n selfsorgwoonstel wat gehalte-verblyf vir die hele gesin bied. Die woonstel is in Diaz-strand op die Tuin- en Walvisroete geleë en is net oor die straat van die strand af. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Estoril Villas (sekuriteitskompleks), moderne, selfsorgwoonstel by die gewilde Diaz Strand, Mosselbaai. Hierdie slaapplek vir ses is net 200 m van die strand af. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.