Bed & Breakfast in Hatfield is weggesteek in die afgesonderde deel van Hatfield, Pretoria. Luukse en warm gasvryheid, aangebied deur Des en Errol sal u verblyf in Suid-Afrika onvergeetlik maak met die skep van tuis van huis-gevoel. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die Pastorie Guesthouse/Gastehuis bied B&B-verblyf in Silverton oos van Pretoria/Tshwane in die Gauteng provinsie. Ons maak voorsiening vir die kieskeurige korporatiewe en ontspanningsreisiger. Die gastehuis bestaan uit sewe luukse... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
The Woodpecker Inn bied luukse B&B-verblyf by die gesogte Woodhill Residential and Golfing Estate in Pretoria-Oos. Woodpecker Inn is slegs 50 meter van die klubhuis af, op die 18de skoonveld wat uitkyk oor die 9de en 18de... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Jopasso Guest House bied luukse B&B-verblyf en selfsorgverblyf in Wapadrand, Pretoria/Tshwane in Gauteng. Geleë teen die Bronberg in die oostelike voorstede van Pretoria. Dit het skouspelagtige uitsigte... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Pheasant Hill bied B&B-verblyf in Doornkloof-Oos in Centurion, Gauteng. Ervaar die atmosfeer van die platteland buite die Pretoriase middestad. Ons is net 1 km vanaf die Rietvleidam Natuurreservaat. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Peter's Guesthouse is in Pretoria-Oos in Equestria, geleë. Die gastehuis bied 10 slaapkamers met eie badkamers, lugsorg, DSTV, koffie/tee-geriewe en gratis draadlose-internet. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Leopardsong Manor bied B&B-verblyf in die Centurion Gholflandgoed in Centurion, Gauteng. Ons bed-en-ontbytfasiliteit in Centurion Gholflandgoed is bekend vir sy stylvolle interieur en ruim kamers wat uitkyk oor een van die beste... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
The Village In Hatfield bied B&B-verblyf in Hatfield, Pretoria/Tshwane. The Village in Hatfield is 'n heerlike gastehuis wat 'n groep aparte eenhede bied, perfek ingerig vir 'n gerieflike verblyf in die hartjie van Pretoria. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.