Cottage Abigail het direkte toegang tot die strand, sowel Kent Bay en Marina Beach hoofstrand. Die kombinasie van ongerepte strande en pragtige tuine maak van Abigail kothuis 'n moet om te besoek, weer en weer. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Sanlameer Villas is geleë op die pragtige en bekende Parklands 18 putjie gholfbaan-landgoed, met 'n Klubhuis en Dek met ‘n uitsig, op die Laer Suidkusweg in KwaZulu-Natal. Dit bied alles wat u nodig het vir 'n onvergeetlike vakansie wat altyd onthou sal w …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Op die middelste vloer van 'n pragtig onderhoue 3-verdieping gebou, spog die woonstel met ’n ruim balkon waarvan die deure vanaf die sitkamer en hoofslaapkamer ten volle oopskuif — ’n asemrowende 180-grade-uitsig oor die see strek voor jou uit. Net binne …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Eenheid 3 is een van 5 in 'n veilige woonstelblok, 3 slaapkamers, met eie motorhuis, 'n dek met Jacuzzi, 180 grade see aansig en 'n braai, 'n gas braai op die stoep of Weber Braai. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.