Ons het geen reëls vir gaste se kom en gaan nie, want ons geniet dit as gaste tuis voel. Ons versoek net dat ander gaste in ag geneem moet word,en dat hulle op die onderdak patio / terras rook buite elke eenheid. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
La Mouette no.4 - 'n Baie gewilde, skoon, ruim, pragtige en luukse selfsorg woonstel met 2 slaapkamers en 2 badkamers (akkommodasie vir 6 persone), met 'n pragtige uitsig oor die see. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die twee slaapkamer woonstel is ten volle toegerus vir 5 persone.Daar is 'n koningin grootte bed in die hoof-kamer en 'n bunker bed, asook 'n enkelbed in die 2 de kamer. Daar is ook 'n enkelbed op die toe gemaakte stoep. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.