Die twee slaapkamer woonstel is ten volle toegerus vir 5 persone.Daar is 'n koningin grootte bed in die hoof-kamer en 'n bunker bed, asook 'n enkelbed in die 2 de kamer. Daar is ook 'n enkelbed op die toe gemaakte stoep. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Op die middelste vloer van 'n pragtig onderhoue 3-verdieping gebou, spog die woonstel met ’n ruim balkon waarvan die deure vanaf die sitkamer en hoofslaapkamer ten volle oopskuif — ’n asemrowende 180-grade-uitsig oor die see strek voor jou uit. Net binne …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie moderne, enkel verdieping, privaat (end-eenheid), het 3 slaapkamers (MES) en 2 badkamers. Die Villa is perfek geleë in die middel van die landgoed tussen die hotel en die strand. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Sanlameer Villas is geleë op die pragtige en bekende Parklands 18 putjie gholfbaan-landgoed, met 'n Klubhuis en Dek met ‘n uitsig, op die Laer Suidkusweg in KwaZulu-Natal. Dit bied alles wat u nodig het vir 'n onvergeetlike vakansie wat altyd onthou sal w …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie luukse, selfstandige 3-slaapkamerwoonstel - met slaapplek vir 6 gaste - is ideaal geleë op die skilderagtige strandfront van Shelly Beach, met al die noodsaaklike geriewe in die nabye omgewing. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.