23 Ambleside Retreat is meer as net 'n selfsorg-eenheid of bed en opsionele ontbyt verblyf. Dit bied 'n verskeidenheid gesondheid toevlug opsies en is in Umtentweni, Port Shepstone, geleë. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die grasdak chalets is smaakvol gemeubileer met 1 of 2 slaapkamers, ‘n sitkamer, kombuis en patio. Elke chalet is ten volle toegerus en sluit ‘n mikrogolf, waaier en TV in (DStv beskikbaar as jy jou eie dekodeerder bring). …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Twee mense kan in die huisie bly, die adres is 27 Green Lane in Umzumbe aan die KwaZulu-Natalse Suidkus. Dit is 'n oulike netjies dorpie met 'n blouvlagstrand met lewensredders die hele jaar. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie selfsorg-simpleks, op grondvlak, is geleë in 'n veilige kompleks op die hoofstrand van Winkelspruit. Die eenheid het nie 'n see-uitsig nie. Dit kyk uit oor die swembadarea. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
The Merry Crab is in Munster geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in die luisterryke tropiese plantegroei van die natuurreservaat binne 'n bekoorlike, veilige vakansie-oord. 'n Skaduryke paadjie, bewoon deur duikers en dassies, lei deur die Admiralty …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.