Bly Plekke Logo

Langenhovenpark, Bloemfontein Verblyf

Kaart verkennings
Blaai volgens kategorie
Naby Interessante Punte
(In 'n reguit lyn. Pad afstand sal verskil.)
Wys 1 tot 2 van 2 eenhede

Langenhovenpark, Bloemfontein

Langenhovenpark is 'n stil, rustige woonbuurt in Bloemfontein en is gerieflik naby die N1. Dit is slegs 6km van die lughawe af.

Aantreklikhede:
Langenhovenpark is ongeveer 5km van die Mimosa Mall waar jy kan inkopies doen of gaan sit om te eet, dit het ook bankgeriewe. Die Waterfront is minder as 8 km van Langenhovenpark en het vermaak vir die hele gesin soos rolprent teaters, winkels en restaurante.

Klimaat:
Langenhovenpark is in Bloemfontein, met 'n gematigde klimaat met warm tot baie warm somers maande met die meeste van sy reënval as donderstorms en koel tot koue winters maande.

Kaart verkennings
Naby Interessante Punte
(In 'n reguit lyn. Pad afstand sal verskil.)
Listings

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2025 blyplekke_live
Langenhovenpark, Bloemfontein Verblyf, Transgariep & Goudvelde