Met die jare het hierdie klassieke onderneming 'n benydens-waardige reputasie gekry van ontspanne en egte gasvryheid. Die kunstige mengsel van Victoriaanse-, moderne- en eietydse style het 'n stylvolle, tog huislike blyplek geskep. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Barry Hall is in die blaarryke voorstad, Fresnaye aan die Atlantiese kus geleë. Die vier groot woonstelle en tuin-kothuis bied gratis Wi-Fi, sowel as vriendelike dagdiens. Dit laat u vry om in die weeksdae die Kaap met al sy glorie te geniet. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.