Burrough Place bied B&B-verblyf in George, Tuinroete. Geleë in Heatherlands, George, in die skouspelagtige Tuinroete, is Burrough Place 'n Gastehuis wat op die hoofpad is wanneer jy George vanaf die Outeniquapas (N9) binnery. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.