Little Farm Self Catering Lodge is 3,7 km vanaf die rand van die dorp op die N12-pad na Kaapstad in 'n veilige, rustige en landelike omgewing geleë en skep 'n rustige verblyf-oor-atmosfeer. Die Lodge (chalets) vorm deel van 'n 20ha landgoed... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Mein Heim is 'n pragtige plaas net 15 minute se ry vanaf Kimberley se middestad. Kom weg van die stad en ervaar die rustigheid van die natuur. Daar is vier volledig toegeruste eenhede van verskillende groottes. Troeteldiere is ook welkom indien dit... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Broadwater River Estate op die Vaalrivier naby Douglas het 'n verskeidenheid selfsorg-akkommodasie-eenhede, kampgeriewe en selfs 'n huisboot! Eindelose wateruitsigte, die roep van die visarend, asemrowende sonsondergange en sjampanje onder 'n sterrehemel. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Orania Hemel op Aarde bied 4 selfsorgverblyf-opsies. 'n Gewilde toeristebestemming wat honderde besoekers per maand ontvang. Dit bied 'n unieke insig in hierdie klein dorpie wat soveel media-aandag getrek het. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
OppiRantje is geleë in die Bo-Karoo in die Orania. Dit is ’n luukse goed toegeruste selfsorg woonstel met twee kamers, een met dubbel bed en die ander met twee enkel beddens. Sit-eetkamer met DSTV. WiFi is gratis en vinnig. Kombuisie. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bedrock bied aan besoekers aan Bloemfontein selfsorgverblyf in die lowerryke woonbuurt Bayswater. Geleë in die noordelike voorstede, naby 'n winkelsentrum, wegneemetes, eetplekke, mediese geriewe en skole in 'n stil veilige tuin. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Cherry Tree Cottage bied gaste aan Waverley in Bloemfontein met selfsorgverblyf in 'n welige, rustige omgewing. Cherry Tree kothuis se verblyf bestaan uit 3 tuinkamers en 2 kothuiskamers. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Almar Exclusive Game Ranch bied selfsorgverblyf naby Bloemhof in die Noordwes-provinsie. Ons bied 2 x luukse selfsorg-eenhede met slaapplek vir 8 mense in elk. Elke eenheid bestaan uit: 'n Oopplan-kombuis, sitkamer met DSTV en lugversorging. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.