Acacia House Executive Suite is 'n eksklusiewe privaat suite en bied verblyf aan vir 'n enkel professionele sake-persoon, of vir 'n paartjie. Geleë in Kelvin, 'n rustige valhek-voorstad van Sandton. Acacia House is naby aan Sandton... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.