Bly Plekke Logo
  • 1 of 17
    1/17 - Glenda's Guest Suites - B&B and Self Catering in Beaulieu, Midrand
  • 2 of 17
    2/17 - Glenda's Guest Suites - B&B and Self Catering in Beaulieu, Midrand
  • 3 of 17
    3/17 - Glenda's Guest Suites - B&B and Self Catering in Beaulieu, Midrand
  • 4 of 17
    4/17 - Glenda's Guest Suites - B&B and Self Catering in Beaulieu, Midrand
  • 5 of 17
    5/17 - Glenda's Guest Suites - B&B and Self Catering in Beaulieu, Midrand
  • 6 of 17
    6/17 - Glenda's Guest Suites - B&B and Self Catering in Beaulieu, Midrand
  • 7 of 17
    7/17 - Glenda's Guest Suites - B&B and Self Catering in Beaulieu, Midrand
  • 8 of 17
    8/17 - Glenda's Guest Suites - B&B and Self Catering in Beaulieu, Midrand
  • 9 of 17
    9/17 - Glenda's Guest Suites - B&B and Self Catering in Beaulieu, Midrand
  • 10 of 17
    10/17 - Glenda's Guest Suites - B&B and Self Catering in Beaulieu, Midrand
  • 11 of 17
    11/17 - Glenda's Guest Suites - B&B and Self Catering in Beaulieu, Midrand
  • 12 of 17
    12/17 - Glenda's Guest Suites - B&B and Self Catering in Beaulieu, Midrand
  • 13 of 17
    13/17 - Glenda's Guest Suites - B&B and Self Catering in Beaulieu, Midrand
  • 14 of 17
    14/17 - Glenda's Guest Suites - B&B and Self Catering in Beaulieu, Midrand
  • 15 of 17
    15/17 - Glenda's Guest Suites - B&B and Self Catering in Beaulieu, Midrand
  • 16 of 17
    16/17 - Glenda's Guest Suites - B&B and Self Catering in Beaulieu, Midrand
  • 17 of 17
    17/17 - Glenda's Guest Suites - B&B and Self Catering in Beaulieu, Midrand
  • 1 of 17
  • 2 of 17
  • 3 of 17
  • 4 of 17
  • 5 of 17
  • 6 of 17
  • 7 of 17
  • 8 of 17
  • 9 of 17
  • 10 of 17
  • 11 of 17
  • 12 of 17
  • 13 of 17
  • 14 of 17
  • 15 of 17
  • 16 of 17
  • 17 of 17
*Vanaf R850
Per persoon per nag (wat deel)
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
 SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeë kennisgewings Wys Tariewe Gas resensies Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:496 B Krause Avenue, Beaulieu, Midrand, Gauteng, South Africa
Kontak:Glenda Fourie
Tel  :+27-11-4683130
Fax  :+27-86-6243504
Cell  :+27-82-5529424

Betalings Opsies
  • American Express American Express
  • Diners Club Diners Club
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
Uitleg Slaapgeriewe
  • Suite 10 (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - king
  • Suite 11 (Slaap 3) x 1
    • Slaapkamer 1 - single, king
  • Suite 2 (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen, single, single
  • Suite 3 (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - king
    • Slaapkamer 2 - king
  • Suite 4 (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - king
    • Slaapkamer 2 - single, single
  • Suite 5 (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
  • Suite 6 (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - king
  • Suite 7 (Slaap 5) x 1
    • Slaapkamer 1 - king, single, single, single sleeper couch
  • Suite 8 (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - king
  • Suite 9 (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - king
  • Suite1 (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - king
Spesiale Kategorieë
  • Ster Gegradeerde Akkommodasie
Bladsy Statistieke
18467 besigtings sedert 10 Jun, 2008.
Laas opgedateer op 08 Jan, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Geleë in die kalmte van die beskutte en veilige perderuiters-landgoed, Beaulieu, Midrand. Baie moderne, aantreklike verblyf met bekostigbare tariewe. Ontwerp vir die korporatiewe en perdrymarkte, maar ook geskik vir privaat gebruik. Ons netjiese, skoon en verwelkomende kamers bied u vrede, stilte en 'n pragtige uitsig. Saam daarmee die plesier om wilde tarentale, voëls, hase en hoenders op u grasperk te sien kos-soek.

Elke eenheid het sy eie ingang en 'n plek om te werk, of te ontspan in die privaatheid van u kamer, of op die stoepe. Met toegang na ons tuine, die swembad en die kinders se klouter-rame.

Die fiksheids-verslaafdes kan 'n veilige en genotvolle hardloop of stap neem op ons stil paaie. Ons perde-vriende het maklike toegang tot die skougebiede en perdry-bane. Die natuurliefhebbers kan die baie voëlspesies in die tuin bestudeer en ook 'n besoek bring aan ons eie Beaulieu's voëlreservaat.

Alle kamers het Wi-Fi toegang deur "Allways On". Bewyse kan via 'n kredietkaart, aanlyn, of direk van ons gekoop word. "Always On" kan in al die Suid-Afrikaanse lughawens en baie van die groter hotelle en restaurante gebruik word. Dit is ook gekoppel aan baie internasionale voorsieners van internet en u buitelandse rekening kan dan ook plaaslik gebruik word.

Ons kamers is as "hoogs aanbevelend" gegradeer deur die AA-kwaliteit versekerde programme en ons is ook 'n lid van NAA-SA (National Accommodation Association of South Africa). Ons is ook trots om 'n 3-ster gradering by die SA Toerisme-graderingsraad te kry.

Die eenhede:
Ons het huidiglik 6 eenhede:

Eenheid 1: Slaapplek vir twee persone met 'n konings-grootte- of twee enkelbeddens ('n ekstra slaapbank is moontlik). Dit is 'n selfsorg-eenheid met 'n kombuis en vol badkamer.

Eenheid 2: Slaapplek vir 4 persone. 'n Koningins-grootte bed en 2 enkelbeddens, vol badkamer, 'n eettafel en baie ruimte om te beweeg.

Eenheid 3: Slaapplek vir 2 -4 persone in 2 aparte slaapkamers, elkeen met 2 enkel- of konings-grootte bed. Die eenheid het 'n vol badkamer, as ook 'n klein kombuisie/eetgebied.

Eenheid 4: 'n Pragtige grasdak-eenheid met 'n keuse van konings-grootte- of twee enkelbeddens op die grondvloer en 'n solder met slaapplek vir 2, met twee enkelbeddens. Die eenheid het 'n vol badkamer, klein kombuisie en 'n wonderlike bosveld-atmosfeer.

Eenheid 5: 'n Pragtige grasdak-eenheid vir 2 persone en 'n koningins-grootte bed. Badkamer met 'n luukse masseer-stort en 'n klein eetplek.  Mooi, met 'n privaat bosveld-gevoel.

Eenheid 6: Ons kleinste eenheid, slegs geskik vir 1 persoon. 'n aantreklike kamer met slegs 'n stort en kombuisie. Geleë weg van die hoof-geboue tussen doringbome wat u regtig naby aan die natuur bring.

Alle kamers is toegerus met Tv's (Handel DSTV met nuus, MNet, MNet-films, alle sportkanale en Disney vir kinders), haardroërs, mikrogolfoonde, yskas, rooster, ketel, koffiemasjiene, strykysters, breekgoed, eetgerei en ander kombuis-benodigdhede. Badbenodigdhede is vir u gebruik beskikbaar en kamers word elke dag gediens.

Daar mag nie in die eenhede gerook word nie, slegs buitekant. Elke kamer het inligting i.v.m. ondernemings vir toere, lughawe-pendel ens.

Konferensie-sentrum

Ons het 'n klein konferensie-sentrum vir ons kliënte, geskik vir tot 12 persone. Kontak ons asseblief direk vir meer inligting en pryse

Maaltye

Tariewe sluit 'n keuse van smaakvolle ontbyt in, wat volgens bestelling voorberei sal word. Ontspan op ons groot toegemaakte stoep wat oor die tuin uitkyk en geniet 'n keuse van graankosse, vars vrugte, jogurt, sappe, brood en pasteitjies, terwyl ons u warm maaltyd voorberei.

Vir diegene wat verkies om alleen te eet, kan ontbyt in die kamer bedien word. Of, indien u dit verkies, kan dit die vorige aand in u yskas gelos word om te geniet wanneer dit u pas.

Elke dag word tee, koffie, latte, cappuccino, koekies, vars melk, suiker, beskuit, botter en konfyt voorsien.

Aandete kan met vooraf reëling voorsien word, of direk van een van ons nabygeleë restaurante  bestel word.

Om ons te vind:

Ons is naby Midrand, Sandton en Centurion, maar tog ver genoeg om te dink u is buite die stad. Minder as 10km vanaf die Ben-Schoeman snelweg wat Pretoria en Johannesburg verbind, maak dit maklik en gerieflik om ons te kry.

Ons kamers is ideaal geleë vir die korporatiewe en sake-reisiger, omdat ons naby baie belangrike kantoor-parke in Midrand, Vorna-vallei, Oos-Rand, Carlswald, Kyalami, Vodaworld, Crowthorne en Beaulieu, is.

Ons is baie sentraal, naby Kyalami-renbaan, Gallagher Estates en die Kasteel, wat dit ideaal maak vir diegene wat die motor- en/of motorfiets-wedrenne, handelskoue, vertonings, ens. wil bywoon.

Ons perde-vriende het maklike toegang na sommige van die land se voorste skou-arenas soos die Transvaal Perdevereniging, Kyalami Perdesport-Park en Inanda Country base wat almal binne 5km van ons af is.

Buitelandse besoekers sal vind dat ons baie gerieflik geleë is, met maklike toegang na al die belangrike toeriste-bestemmings. Soos Monte Casino, Gold Reef City, Pretoria, Johannesburg, Soweto, Maropeng, die Leeupark en die talryke wildparke in Gauteng en die buurprovinsies. Verskeie pendeldienste sal graag reël vir lughawe-vervoer, of na vergaderings, of ritte na toeriste-bestemmings.  

Binne 5 minute reistyd vanaf Glendas:

  • Die Transvaal Perdevereniging
  • Inanda Country Base
  • Kyalami renbaan
  • Die Casle Hotel en Konferensie-sentrum, Kyalami
  • Kyalami Besigheidspark
  • Kyalami Country Club en Gholfbaan
  • Leeukop Gholf-klub

15 Minute reistyd van ons af:

  • Midrand middestad
  • Lonehill
  • Monte casino
  • Fourways
  • Gallagher Estates
  • Sandton Middestad
  • Centurion middestad
  • Grand Central Airport

30 minute reistyd van ons af:

  • Oliver Tambo Internasionale Lughawe
  • Lanseria Internasionale Lughawe
  • Pretoria middestad
  • Johannesburg middestad
Toekennings soos verskaf deur die onderneming
  • National Accommodation Association
  • Tourism Grading - 4 Stars
Fasiliteite
  • Perdry (minder as 5km)
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
  • Buite swembad
  • Parkering op die terrein
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Films / teater (minder as 5km)
Maak Google Map oop
  • Aanwysings

    Anwysings na ons eenhede:

    1. Vanaf die N1, (tussen Pretoria en Johannesburg) neem die New Rd afrit (tussen Olifantsfontein en Allendale strate)

    2. Na die afrit, draai Wes en volg die padtekens na "Crowthorne" (rigting Kyalami en weg van Midrand-middestad)

    3. Volg New Rd vir ongeveer 5km, ry verby verskeie winkels. Die straat se naam verander etlike kere (van New, na Walton, na Neptune, na Athur).

    Daar is etlike stopstrate en verkeersligte op die pad. Ry steeds Wes tot waar u die Telkom Satellietskottels aan u regterkant en die Crowthorne inkopie-sentrum met die Zenex Garage, 'n Spur en ook 'n Spar aan  die regterkant sien.

    4. By die verkeerslig, kruis die pad, Kyalami Main Rd (R55). Ry reg-oor en dan word dit Papenfus Drive. Teken in by die ingang "Beaulieu".

    5. Draai daarna regs in die tweede straat, Marwari Rd.

    6. Ry tot by die T-aansluiting, draai regs in Jutlander Rd.

    7. Volg die pad op teen die heuwel, om die hoek en af. Die pad se naam verander na Krausestraat en halfpad af met die heuwel aan u regterkant is nommer 496b. Druk die klokkie vir The Guest-suites.

Aanwysings

Anwysings na ons eenhede:

1. Vanaf die N1, (tussen Pretoria en Johannesburg) neem die New Rd afrit (tussen Olifantsfontein en Allendale strate)

2. Na die afrit, draai Wes en volg die padtekens na "Crowthorne" (rigting Kyalami en weg van Midrand-middestad)

3. Volg New Rd vir ongeveer 5km, ry verby verskeie winkels. Die straat se naam verander etlike kere (van New, na Walton, na Neptune, na Athur).

Daar is etlike stopstrate en verkeersligte op die pad. Ry steeds Wes tot waar u die Telkom Satellietskottels aan u regterkant en die Crowthorne inkopie-sentrum met die Zenex Garage, 'n Spur en ook 'n Spar aan  die regterkant sien.

4. By die verkeerslig, kruis die pad, Kyalami Main Rd (R55). Ry reg-oor en dan word dit Papenfus Drive. Teken in by die ingang "Beaulieu".

5. Draai daarna regs in die tweede straat, Marwari Rd.

6. Ry tot by die T-aansluiting, draai regs in Jutlander Rd.

7. Volg die pad op teen die heuwel, om die hoek en af. Die pad se naam verander na Krausestraat en halfpad af met die heuwel aan u regterkant is nommer 496b. Druk die klokkie vir The Guest-suites.

Bladsy Statistieke
18467 besigtings sedert 10 Jun, 2008.
Laas opgedateer op 08 Jan, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Glenda's Guest Suites
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 17
    1/17 - Glenda's Guest Suites - B&B and Self Catering in Beaulieu, Midrand
  • 2 of 17
    2/17 - Glenda's Guest Suites - B&B and Self Catering in Beaulieu, Midrand
  • 3 of 17
    3/17 - Glenda's Guest Suites - B&B and Self Catering in Beaulieu, Midrand
  • 4 of 17
    4/17 - Glenda's Guest Suites - B&B and Self Catering in Beaulieu, Midrand
  • 5 of 17
    5/17 - Glenda's Guest Suites - B&B and Self Catering in Beaulieu, Midrand
  • 6 of 17
    6/17 - Glenda's Guest Suites - B&B and Self Catering in Beaulieu, Midrand
  • 7 of 17
    7/17 - Glenda's Guest Suites - B&B and Self Catering in Beaulieu, Midrand
  • 8 of 17
    8/17 - Glenda's Guest Suites - B&B and Self Catering in Beaulieu, Midrand
  • 9 of 17
    9/17 - Glenda's Guest Suites - B&B and Self Catering in Beaulieu, Midrand
  • 10 of 17
    10/17 - Glenda's Guest Suites - B&B and Self Catering in Beaulieu, Midrand
  • 11 of 17
    11/17 - Glenda's Guest Suites - B&B and Self Catering in Beaulieu, Midrand
  • 12 of 17
    12/17 - Glenda's Guest Suites - B&B and Self Catering in Beaulieu, Midrand
  • 13 of 17
    13/17 - Glenda's Guest Suites - B&B and Self Catering in Beaulieu, Midrand
  • 14 of 17
    14/17 - Glenda's Guest Suites - B&B and Self Catering in Beaulieu, Midrand
  • 15 of 17
    15/17 - Glenda's Guest Suites - B&B and Self Catering in Beaulieu, Midrand
  • 16 of 17
    16/17 - Glenda's Guest Suites - B&B and Self Catering in Beaulieu, Midrand
  • 17 of 17
    17/17 - Glenda's Guest Suites - B&B and Self Catering in Beaulieu, Midrand
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Glenda's Guest Suites - Blue Hills Verblyf.
WTS App Browser