Welkom by ons afgesonderde selfsorgkothuise wat geleë is in 18 hektaar ongerepte platteland in die hartjie van die kuns-en-kunsvlytroete van die Midlands-meander. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Highthorn is 'n majestieuse klip-plaashuis ideaal vir ‘n wegkom kansie vir ‘n groep. Genestel in die voetheuwels van die Sentrale Drakensberge met 'n pragtige uitsig oor Giants Castle na die Amfiteater. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.