Ons luukse, dubbel verdieping grasdak Villa, is geleë binne die veilige grense van die pragtige Kruger Park Lodge, Sabie River, en net 7 minute se ry vanaf die ingang van die wêreld bekende Kruger Nasionale Park. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Mountain Creek Lodge is geleë in die berge van die Sabieriviervallei, waar die pragtige omgewing 'n avonturier-paradys is. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Thaba Tsweni Lodge beteken: “Berg van die bobbejaan”, as gevolg van ons plaaslike trop bobbejane (wat altyd van bo van die berg af op ons afkyk), en is geleë in Graskop, 30 km vanaf Sabie. In Sabie is baie restaurante en curio winkels. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Amafu Forest Lodge bied outentieke selfsorg-boslodge-verblyf in Kampersrus, in die Blyderivier-canyon-area in die Vallei van die Olifants-streek van Limpopo. Kies uit 7 chalets, wat óf 'n 2-slaper, 4-slaper of 8-slaper is. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Marloth Kruger Whispering Ants is 'n pragtige vakansie huis in die Marloth Park Conservancy (Bewarings area), wat aan die Kruger Nasionale Park grens, en geskei word deur die Krokodil rivier. Die huis het 'n elegante, rustieke voorkoms en word omring deur …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
