Phabeni is geleë in Kruger Park Lodge, 'n pragtige grasdak oord net 15 minute geleë vanaf die wêreld bekende Kruger Nasionale Park. Dit is ‘n pragtige basis vir 'n wonderlike safari ondervinding, of net 'n plek om weg te kom en te ontspan. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ons luukse, dubbel verdieping grasdak Villa, is geleë binne die veilige grense van die pragtige Kruger Park Lodge, Sabie River, en net 7 minute se ry vanaf die ingang van die wêreld bekende Kruger Nasionale Park. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Oop-plan eetkamer en kombuis, ten volle toegerus vir jou kulinêre behoeftes, met ‘n yskas, stoof, mikrogolf en skottelgoedwasser. Daar is ‘n waskamer buite met ‘n wasmasjien, ‘n tuimeldroër, en ‘n ekstra yskas word ook voorsien. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.