Kleinbos 13 bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Boggomsbaai (Boggomsbaai) naby Mosselbaai in die Wes-Kaap se Tuinroete. Hierdie selfsorghuis het slaapplek vir slegs 12 mense. Daar is vier dubbelkamers met koningingrootte-beddens. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.