Welkom by Aspen Guest House! Ons leuse, "Ons is anders", word weerspieël in ons ligging, die uitsig op en vanaf die eiendom, die ontwerp van ons kamers, die diens wat ons lewer en u gasvrou. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie bekoorlike kothuis is in die dorpie Clarens geleë, bekend as "Die Juweel van die Vrystaat". Dit is stapafstand vanaf die dorpsplein met sy verskeie winkels en kunsgalerye. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Fairview Estates Cottages lê aan die einde van 'n 19 km-vallei, wat deur sommige beskryf word as die mooiste vallei in die Oos-Vrystaat. Dié plaas is tussen Fouriesburg en die baie gewilde, trots Suid-Afrikaanse dorpie Clarens geleë. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.