Bly Plekke Logo

Addo Verblyf

Wys 20 tot 24 van 24 eenhede
Wys 1 tot {{total}} van {{total}} eenhede
Geen resultate

  •   © @linda.ness.pix
  • Addo Elephant National Park Area - Western Region, Eastern Cape  © Brian Snelson, Copyright

Addo

Addo Vakansies - Oos-Kaap, Wes-Streek
Kliek hier vir Addo Olifant Park Akkommodasie

Geleë in die malariavrye Oos-Kaap, Sundays River Vallei, Addo Olifant Park is die tuiste van meer as 550 olifante wat vreedsaam in 1640 km² van bosveld swerf . Addo Olifantpark is die derde grootste nasionale wildpark in Suid-Afrika, en baie gewild onder internasionale toeriste en Suid-Afrikaners gelyk. Addo Olifant Park strek van die Karoo in die noorde, deur die Oos-Kaap se Sondagsrivier vallei na die Boesmansriviermond, en is ideaal vir die buite avonturier, en gee die uniek geleentheid aan besoekers om die groot 5 sien - renosters, leeus, olifante, luiperde en buffels. Dit is ook hier in die Oos-Kaap Addo park waar besoekers die seldsame landgebonde miskruier kan vind, eksklusief aan die Addo Olifantpark. Addo park bied ook uitstekende begeleide staptoere in die hart van Oos-Kaap olifant gebied, sowel as perdry, 4x4-roetes en staproetes.

Aktiewiteite naby aan Addo Olifant Park verblyf:

Addo Sondagsrivier Riviervaart - verken die Sondagsrivier op 'n ontspannende riviervaart.
Addo 4x4 Avonture - toets jou vaardighede op gejaagde 4x4 avontuur roetes langs 'n natuurlike skeurvallei.
Addo Roofvoël en Reptiel Sentrum - die tuiste van geredende roofvoëls en reptiele.
Addo Olifant Safari - 'n avontuur van ontspanne interaksie met hierdie sagte reuse.

Jaarlikse Addo gebeure wat die moeite werd is om te besoek, terwyl U in die Oos Kaap kuier: 

Addo Roos en Tuin Skou -Met sestien duisend rose van meer as veertig rasse ten toon gestel, hierdie langverwagte Oos-Kaap gebeurtenis wat rondom Oktober elke jaar opgevoer is, lok meer as 8000 besoekers aan.

Kirkwood Wildsfees (Addo gebied) - Oos-Kaap Wildsfees is die eerste en enigste wildveiling in Suid-Afrika , waar siekte-vrye buffels van die Addo Olifant Park verkoop word. Hierdie skouspelagtige jaarlikse gebeurtenis sluit in 'n mengsel van meer as 300 spesialis stalletjies, landbou, wildlewe en sybokhaar ekspo 

Besoek ander Oos-Kaapse dorpe naby Addo Olifant Park: 

Oos-Kaap, Colchester / Cannonville - 2,2 km via Hoofweg vanaf Addo Olifant Park verblyf
Oos-Kaap, Paterson - 14.3km via R342 vanaf Addo Olifant Park akkommodasie
Oos-Kaap, Sunland - 18 km via R342 en R336 vanaf Addo Olifant Park blyplekke
Oos-Kaap, Kirkwood - 38.5km via R336 vanaf Addo Olifant Park akkommodasie

WhereToStay Addo accommodation ranges from a variety of specific categories such as Addo self catering accommodation to Addo b and b accommodation and many more.

More sought after Addo accommodation categories include Addo pet-friendly and Addo wheelchair-friendly accommodation. If you are specifically pursuing these Addo accommodation categories, then we highly recommend that you contact the accommodation owner directly to ensure that the facilities are satisfactory and to your liking.
The Addo pet-friendly accommodation and the Addo wheelchair-friendly accommodation facilities can vary between large Addo Hotels as well as small room only accommodation. Self catering Addo accommodation will occupy the majority of these listings.

99% of all Addo guest houses listed on WhereToStay will display rates for your convenience. Occasionally a Addo guest house will ask you to request a quotation.
WhereToStay tries to keep the Addo self catering and Addo b&b standards at the highest levels relative to tariffs charged. Misleading advertising related to any listings of Addo B&B and Addo self catering accommodation should be reported so that WhereToStay can act accordingly.

See our full list of Addo accommodation special categories at the top of this page

AFRIKAANS

WhereToStay Addo Akkommodasie wissel van `n verskeidenheid van spesifieke categoriee soos Addo selfsorg akkommodasie, Addo, b en b blyplekke en nog veel meer.

Meer gesogte Addo slaapplek kategoriee sluit in Addo troeteldier-vriendelike blyplekke en Addo rolstoel-vriendelike akkommodasie.
As jy spesifiek vrae oor die voorsetting van hierdie Addo blyplekke, sal dit raadsaam wees om kontak met die eienaars te maak om te verseker dat die fasiliteite bevredend is en na you hart.

Die Addo troeteldier-vriendelike verblyf en Addo rolstoel-vriendelike vakansie blyplekke kan wissel tussen Addo Hotelle asook klein kamer akkommodasie in Addo. Addo selfsorg slaapplekke sal die meerderheid van hiedie inskrywings beset.

99% van alle Addo gastehuise gelys op WhereToStay sal pryse vertoon vir u gerief. Soms sal `n Addo gastehuis vra om `n kwotasie te versoek.

WhereToStay probeer om die lys van Addo slaapplek standaarde op die hoogste vlakke (relatief tot tariewe) gehef hou.

Misleidende advertensies wat verband hou met enige lys van Addo blyplekke moet aangemeld word sodat WhereToStay kan daarvolgens optree.

TOUCH
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Addo Verblyf, Western Region
WTS App Browser