Westerlike Omgewing

Valley of Desolation

Westerlike Omgewing

The Western Region of the Eastern Cape stretches from the Tsitsikamma National Park to Algoa Bay and in the North to the Karoo as far as Middleberg. The main city of the area is Port Elizabeth, capital of the Eastern Cape and often referred to as the Friendly City. Port Elizabeth is the largest coastal city between Durban and Cape Town and is the third largest port in South Africa. The city was the landing place of the 1820 settlers and there are many examples of fine Victorian architecture to be seen there. The city sits on what has become known as the Sunshine Coast, and is renowned for its long unbroken sandy beaches. Beach entertainment is second to none, and the city is a mecca for old and young alike.

At the extreme western end of the Western Region of the Eastern Cape along the coast lies the Tsitsikaama National Park. This park is in fact two parks, the Coastal Park and the Forest Park, both of which abound with natural beauty. The coastal park starts a few kilometers to the East of Plettenberg Bay and runs eastwards for some 75 kilometres to the mouth of the Groot River. It is bounded in the North by the cliffs and beaches and extending some 800 metres into the sea. There are several hiking trails along the coast and a unique Tsitsikaama Underwater Trail where the marine life is unbelievable. The Forest Park is a relatively small park of natural indigenous forest and can be found where the Storms River crosses beneath the N2 national road. This park is home to the Outeniqua Yellowwood, some of which exceed 50 metres in height. There are also many examples of stinkwood, ironwood and several species of tree fern.

Just to the North of Port Elizabeth is the Addo Elephant Park. Back in 1919 a Major Pretorius was employed to eliminate all elephants in this area and described the area as "a bit of all that is bad in central Africa that had been picked up and dropped in the Eastern Cape". The surviving elephants from this slaughter, about eleven beasts, fled to the impenetrable Harvey Bush. There are now more than one hundred elephants roaming this 8590 hectare park.

The coast of the Western Region of the Eastern Cape is dotted with friendly, warm holiday resorts. There is Jeffreys Bay and Paradise Beach, Kenton on Sea and Colchester, Sea Vista and the Storms River Mouth. All are hospitable small resorts offering miles of unspoilt beaches and some of the best surfing in the world. But inland there are some of the most interesting small towns. Graaf-Reinet is the oldest town of the Eastern Cape being established in 1786 and making it the fourth oldest town in the whole of South Africa. Graaf-Reinet is known as the Gem of the Karoo and is situated at the foot of the Sneeuberg Mountains surrounded by the Karoo Nature Reserve. Just a few kilometers from the town is the Valley of Desolation, a deep, steep sided canyon that cuts through the Sneeuberg mountains to reveal the distant plains of the Karoo and its distant koppies.

Further South and just to the North of Port Elizabeth lies the fifth oldest town in South Africa and second oldest of the Eastern Cape. Uitenhage has a long and colourful history and is often referred to as the Garden Town on account of its beautiful parks and gardens. The town is the centre of vehicle manufacturing for the Western Region of the Eastern Cape. The Old Station Museum was built in 1875 and was one of the oldest stations in South Africa. It was turned into a museum when a more modern station was built in another part of the town. The museum houses two vintage locomotives and several old coaches, and is well worth a visit.

Wys 1 tot 20 van 173 eenhede
Slaap: 24 in 4 eenhede/kamers
Van R 295,00
Per persoon per nag (wat deel).

Brighton Mews Guest Suites

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Port Elizabeth

Slegs tien minute se ry vanaf die PortElizabeth lughawe af bied Brighton Mews Guest Suites sakpas, topgehalte gesinsverblyf aan in drie privaat selfsorgeenhede.

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 18 in 5 eenhede/kamers
Van R 365,00
Per persoon per nag (wat deel).

African Aquila Lodge

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Port Elizabeth

African Aquila Lodge kry sy naam van die majestieuse Afrika Arend en is 'n 5-eenheid selfsorg onderneming - 'n ideale wegbreek vir families en langtermyn korporatiewe kliënte.

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings
Gegradeerde:
Slaap: 25 in 9 eenhede/kamers
Van R 710,00
Per persoon per nag (wat deel).

Bayside Guest House

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Port Elizabeth

'n Ontspanne atmosfeer tesame met warm gasvryheid, vir beide sake reisigers en vakansiegangers. Smaakvol versierde kamers met areas om te sit.

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 23 in 5 eenhede/kamers
Van R 300,00
Per persoon per nag (wat deel).

Settle Inn

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Colchester / Cannonville

Settle Inn is geleë in die pragtige Sondagsrivier dorp Colchester, 40 km oos van die stad van Port Elizabeth, op die oewer van die Sondagsrivier en ongeveer 800 meter van die nuwe Southgate ingang na die Addo Olifant Nasionale Park, Kamp Matyholweni.

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 16 in 3 eenhede/kamers
Van R 375,00
Per persoon per nag (wat deel).

Anchorage Self-Catering

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Kaap St Francis

Dave en Hilary Badger sal jou verwelkom in die idilliese Cape St Francis, waar jy die unieke ervaring van sonsopkomste en sonsondergange oor die warm Indiese Oseaan kan geniet, van van ons gewilde Sunset Rocks.

Slaap: 15
Van R 2 000,00
Per eenheid per nag.

Marina Village 3346

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in St Francisbaai

Die eiendom is nuut gebou, deur sy eienaars, as 'n strandhuis in Februarie 2008. Marina landgoed, is 'n ten volle ommuurde kompleks, op die rand van die kanale in St Francis Bay.

Slaap: 27 in 8 eenhede/kamers
Van R 550,00
Per persoon per nag (wat deel).

Margate Place Guest House

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Port Elizabeth

Margate Place word deur die eienaar bestuur. Ons akkommodeer sakelui, toeriste en vakansiegangers. Kinders is ook welkom en ons bied 'n verskeidenheid van verskillende opsies vir families.

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 6
Van R 1 500,00
Per eenheid per nag.

Milkwood 318 - Marina Martinique

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Jeffereysbaai

318 Milkwood is 'n pragtige drie slaapkamer (3 badkamers en-suite), selfsorg woonstel op die derde verdieping, wat uitkyk oor 'n uitgestrekte strand.

Van R 700,00
Per persoon per nag (wat deel).

Amery House

Gastehuis Akkommodasie in Summerstrand

Ons nuut opgeknapte Toskaanse Villa is geleë in die hartjie van Summerstrand,  Port Elizabeth en is spesiaal ontwerp met reisigers in gedagte. Smaakvol versier met onverwagte groot vertrekke gee dit die reisiger 'n gevoel van vrede en rus, met ruimtes en

Kits Besprekings Bel Direk
Slaap: 23 in 3 eenhede/kamers
Van R 360,00
Per persoon per nag (wat deel).

Blue Skies Country House

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Port Elizabeth

Blue Skies Country House bied gerieflike, huislike verblyf vir realistiese pryse. Geniet die vrede en rustigheid van ons 2 hektaar tuin, met ‘n sprankelende soutwater swembad en volop voëllewe.

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 8
Van R 2 460,00
Per eenheid per nag.

The Happy Mongoose

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Kaap St Francis

See- front kothuis.Vier slaapkamers, drie met koningin of koning-grootte beddens, twee en-suite. Een met twee enkel beddens.Drie badkamers en storte (een stort is van die gemeenskaplike badkamer in 'n binnehof).

Slaap: 8
Van R 2 000,00
Per eenheid per nag.

Anna's on the Beach

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Kaap St Francis

"Anna's on the Beach" gelee te Kaap st Francis, is bekend vir die ongelooflike mooi see uitsig en die nabyheid van die swemstrand. Dis die ideale huis vir n familie vakansie of vir branderplank ryers.

Slaap: 13
Van R 1 790,00
Per eenheid per nag.

The Stables

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Boesmansrivier Mond

The Stables in Boesmansriviermond bied tradisionele landelike buitelug selfsorg-vakansieverblyf vir gesinne wat water geniet. Alhoewel die huis toegerus is met elektriesiteit en alle moderne geriewe en sekuriteit bied dit ook die geleentheid om ‘n ou-wêre

Van R 350,00
Per persoon per nag (wat deel).

Sandflats Bed & Breakfast

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Paterson

Gebou met die draai van die vorige eeu (“turn of the Century”) - Sandflats Bed Paterson, is uitsonderlik en herinner aan 'n vervloë era. Ons bied skoon, en gemaklike kamers, met 'n verskeidenheid van fasiliteite vir die kieskeurige reisiger.

Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek
Gegradeerde:
Van R 360,00
Per persoon per nag (wat deel).

Treetops Guesthouse

Gastehuis Akkommodasie in Port Elizabeth

The Treetops Guesthouse is geleë in Walmer, die pragtige tuin voorstad van Port Elizabeth.

Kits Besprekings
Slaap: 5
Van R 485,00
Per persoon per nag (wat deel).

Meermin Cottage

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Kaap St Francis

Meermin Cottage is ‘n ruim en eksklusiewe woonstel in Cape St. Francis. Dit is 125 kilometres vanaf Port Elizabeth lughawe en die ingang tot die Ooskaap Tuinroute.

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 7
Van R 1 980,00
Per eenheid per nag.

Sundays River Mouth Guesthouse

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Colchester / Cannonville

Sundays River Mouth Guesthouse is 'n AA SUPERIOR RATED (Voortreflike Toekenning). Die wonderlike selfsorg-gastehuis is geleë op die oewer van die Sondagsrivier, in die rustige vakansie dorp van Colchester (38 km Noord van Port Elizabeth op die N2 snelweg)

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 4
Van R 1 500,00
Per eenheid per nag.

Summerseas 47

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Port Elizabeth

‘n Strandfront juweel met 'n pragtige uitsig oor die strand en die see.

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 19 in 4 eenhede/kamers
Van R 350,00
Per persoon per nag (wat deel).

Summerstrand Self Catering Garden Units

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Port Elizabeth

Somerstrand Tuin woonstel is 'n volle toegeruste woonstel met 'n oopplan kombuis/sitkamer/eetkamer gedeelte. Woonstel het twee slaapkamers een met 'n dubbelbed in en die ander een het twee enkel beddens in.Dit het 1 badkamer met 'n stort, wasbak en stort

Slaap: 18 in 3 eenhede/kamers
Van R 2 200,00
Per eenheid per nag.

Milkwood 315

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Jeffereysbaai

Smaakvol gemeubileerde, drie slaapkamer en-suite woonstel. Reg op die strand, 'n wandeling oor die sand duin is al wat nodig is.

Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek