Op soek na 'n kothuis op die strand? Kyk nie verder nie. Annas on the Beach is 'n gerieflike en ruim gesinshuis met 4 slaapkamers en 3 badkamers plus 'n gastetoilet. Geniet 'n asemrowende uitsig op die strand en die branderplankry, of ... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die huis is geleë reg op die strand met jou eie privaat pad wat jou direk strand toe neem - dit is glad nie nodig om te ry nie! Die huis het 'n ruim oop- plan leefarea, met die kombuis, eetkamer en sitkamer op die boonste verdieping, wat uitloop op 'n be …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Gebou met die draai van die vorige eeu (“turn of the Century”) - Sandflats Bed Paterson, is uitsonderlik en herinner aan 'n vervloë era. Ons bied skoon, en gemaklike kamers, met 'n verskeidenheid van fasiliteite vir die kieskeurige reisiger. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
African Aquila Lodge kry sy naam van die majestieuse Afrika Arend en is 'n 5-eenheid selfsorg onderneming - 'n ideale wegbreek vir families en langtermyn korporatiewe kliënte. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.