Get it on Google Play

Westerlike Omgewing Akkommodasie

Wys 1 tot 20 van 168 eenhede
Slaap: 8
Van R 2 300,00
Per eenheid per nag.

Anna's on the Beach

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Kaap St Francis

Op soek na 'n kothuis op die strand ? Kyk nie verder nie. Annas on the Beach is 'n gerieflike en ruim gesinshuis met 4 slaapkamers en 3 badkamers plus 'n gastetoilet. Geniet 'n asemrowende uitsig op die strand en die branderplankry, of ...

Slaap: 12
Van R 2 100,00
Per eenheid per nag.

Wilson's Beach Cottage

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Kaap St Francis

Die huis is geleë reg op die strand met jou eie privaat pad wat jou direk strand toe neem - dit is glad nie nodig om te ry nie! Die huis het 'n ruim oop- plan  leefarea, met die kombuis, eetkamer en sitkamer op die boonste verdieping, wat uitloop op 'n be

Slaap: 5
Van R 500,00
Per persoon per nag (wat deel).

Meermin Cottage

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Kaap St Francis

Meermin Cottage is ‘n ruim en eksklusiewe woonstel in Cape St. Francis. Dit is 125 kilometres vanaf Port Elizabeth lughawe en die ingang tot die Ooskaap Tuinroute.

Slaap: 14
Van R 1 790,00
Per eenheid per nag.

The Stables

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Boesmansrivier Mond

The Stables is 'n argitektonies ontwerpte oopplan-vakansiehuis met slaapplek vir tot 14 gaste. Dit bevat 4 dubbelslaapkamers, sowel as 'n stapelbedkamer met slaapplek vir 6 mense en beskik oor 3 badkamers. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg.

Slaap: 19 in 4 eenhede/kamers
Van R 350,00
Per persoon per nag (wat deel).

Summerstrand Self Catering Garden Units

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Port Elizabeth

Somerstrand Tuin woonstel is 'n volle toegeruste woonstel met 'n oopplan kombuis/sitkamer/eetkamer gedeelte. Woonstel het twee slaapkamers een met 'n dubbelbed in en die ander een het twee enkel beddens in.Dit het 1 badkamer met 'n stort, wasbak en stort

Slaap: 8
Van R 2 495,00
Per eenheid per nag.

The Happy Mongoose

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Kaap St Francis

See- front kothuis.Vier slaapkamers, drie met koningin of koning-grootte beddens, twee en-suite. Een met twee enkel beddens.Drie badkamers en storte (een stort is van die gemeenskaplike badkamer in 'n binnehof).

Gegradeerde:
Van R 495,00
Per persoon per nag (wat deel).

Abalone Guest House

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Port Elizabeth

Geleë in die pragtige strandfront voorstad van Summerstrand, Port Elizabeth, bied ons u 'n warm en vriendelike verwelkoming by ons 4-ster luukse akkommodasie, met ons smaakvol versierde kamers, elk met hulle eie ingang en en-suite badkamer.

Slaap: 7
Van R 1 995,00
Per eenheid per nag.

Sundays River Mouth Guesthouse

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Colchester / Cannonville

Sundays River Mouth Guesthouse is 'n AA SUPERIOR RATED (Voortreflike Toekenning). Die wonderlike selfsorg-gastehuis is geleë op die oewer van die Sondagsrivier, in die rustige vakansie dorp van Colchester (38 km Noord van Port Elizabeth op die N2 snelweg)

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek
Van R 350,00
Per persoon per nag (wat deel).

Sandflats Bed & Breakfast

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Paterson

Gebou met die draai van die vorige eeu (“turn of the Century”) - Sandflats Bed Paterson, is uitsonderlik en herinner aan 'n vervloë era. Ons bied skoon, en gemaklike kamers, met 'n verskeidenheid van fasiliteite vir die kieskeurige reisiger.

Kits Besprekings
Slaap: 22 in 4 eenhede/kamers
Van R 310,00
Per persoon per nag (wat deel).

Brighton Mews Guest Suites

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Port Elizabeth

Slegs tien minute se ry vanaf die PortElizabeth lughawe af bied Brighton Mews Guest Suites sakpas, topgehalte gesinsverblyf aan in drie privaat selfsorgeenhede.

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Gegradeerde:
Slaap: 25 in 9 eenhede/kamers
Van R 710,00
Per persoon per nag (wat deel).

Bayside Guest House

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Port Elizabeth

'n Ontspanne atmosfeer tesame met warm gasvryheid, vir beide sake reisigers en vakansiegangers. Smaakvol versierde kamers met areas om te sit.

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 6
Van R 1 500,00
Per eenheid per nag.

Milkwood 318 - Marina Martinique

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Jeffereysbaai

318 Milkwood is 'n pragtige drie slaapkamer (3 badkamers en-suite), selfsorg woonstel op die derde verdieping, wat uitkyk oor 'n uitgestrekte strand.

Slaap: 8 in 3 eenhede/kamers
Van R 425,00
Per persoon per nag (wat deel).

Sandown Self Catering

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Kaap St Francis

Dave en Hilary Badger sal jou verwelkom by die idilliese Cape St Francis, waar jy die unieke ervaring van sonopkomste, en die son wat sak oor die warm Indiese Oseaan kan geniet van ons gewilde Sunset Rocks.

Slaap: 20 in 5 eenhede/kamers
Van R 400,00
Per persoon per nag (wat deel).

Settle Inn

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Colchester / Cannonville

Settle Inn is geleë in die pragtige Sondagsrivier dorp Colchester, 40 km oos van die stad van Port Elizabeth, op die oewer van die Sondagsrivier en ongeveer 800 meter van die nuwe Southgate ingang na die Addo Olifant Nasionale Park, Kamp Matyholweni.

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 23 in 3 eenhede/kamers
Van R 360,00
Per persoon per nag (wat deel).

Blue Skies Country House

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Port Elizabeth

Blue Skies Country House bied gerieflike, huislike verblyf vir realistiese pryse. Geniet die vrede en rustigheid van ons 2 hektaar tuin, met ‘n sprankelende soutwater swembad en volop voëllewe.

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 18 in 3 eenhede/kamers
Van R 1 400,00
Per eenheid per nag.

Milkwood 315

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Jeffereysbaai

Smaakvol gemeubileerde, drie slaapkamer en-suite woonstel. Reg op die strand, 'n wandeling oor die sand duin is al wat nodig is.

Kits Besprekings
Slaap: 27 in 8 eenhede/kamers
Van R 550,00
Per persoon per nag (wat deel).

Margate Place Guest House

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Port Elizabeth

Margate Place word deur die eienaar bestuur. Ons akkommodeer sakelui, toeriste en vakansiegangers. Kinders is ook welkom en ons bied 'n verskeidenheid van verskillende opsies vir families.

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 18 in 5 eenhede/kamers
Van R 395,00
Per persoon per nag (wat deel).

African Aquila Lodge

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Port Elizabeth

African Aquila Lodge kry sy naam van die majestieuse Afrika Arend en is 'n 5-eenheid selfsorg onderneming - 'n ideale wegbreek vir families en langtermyn korporatiewe kliënte.

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings
Slaap: 4
Van R 1 700,00
Per eenheid per nag.

Summerseas 47

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Port Elizabeth

‘n Strandfront juweel met 'n pragtige uitsig oor die strand en die see.

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Gegradeerde:
Slaap: 16 in 7 eenhede/kamers
Van R 550,00
Per persoon per nag (wat deel).

Brisan on the Canals

Bed & Ontbyt Akkommodasie in St Francisbaai

Geleë op die ongelooflike en unieke St Francis Bay kanaalstelsel is Brisan B & B on the Canals, die ideale verblyfplek om die wonders van die pragtige St Francis Bay dorpie.

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings