Hierdie goed toegeruste woonstel het sy eie ingang en het twee slaapkamers. Die een met 'n koningins-grootte bed en die ander een met twee enkelbeddens. Daar is ook 'n dubbel-slaapbank in die woongebied - ideaal vir twee kleiner kinders, of een ekstra vol …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
The Blue Marine Luxury, geleë in Gordonsbaai, het een woonstel, onbelemmerde uitsig met betowerende sonsondergange, privaat balkonne, outomatiese en beskermde parkeerplek. Geskik vir die uiterste plesier, hetsy vir vakansie of besigheid. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
302 Ocean View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne tweeslaapkamerwoonstel wat op Kusweg in die Strand geleë is. Die woonstelblok bied uitsigte oor Valsbaai en die ontwerp is geïnspireer deur 'n arend se oopgespreide vlerke om 'n gevoel …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie fantastiese selfsorg woonstel, slegs 200 meter vanaf die strand, het 4 dubbel slaapkamers. Die hoofslaapkamer met eie badkamer het 'n see-uitsig. Daar is nog een en 'n halwe badkamer, 'n vol toegeruste kombuis, woonkamer, Tv, 'n tuin, braaigeriewe …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ons 'Smart Stay' luukse selfsorg woonstelle is in 'n stil straat van Somerset-Wes geleë in 'n elegante deel van die dorp. 'n Oase van vrede en kalmte. Slegs 3 minute van die middedorp met sy baie restaurante... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.