1001 Bermudas is 'n ultramoderne woonstel met 3 slaapkamers en 2 badkamers op die strandfront in die hartjie van Umhlanga, met ononderbroke see-uitsigte, stapafstand van die Umhlanga Village en die Oceans-winkelsentrum. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
North Beach Durban Holiday Home bied lieflike verblyf in Durban se North Beach-omgewing. Dit is ideaal vir 'n vriendegroep of 'n gesin wat op soek is na verblyf waar hulle lekker kan ontspan. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
North Beach Durban Woonstel is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks aan die Noordkus van KwaZulu-Natal. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan die strand en 'n verskeidenheid geriewe. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.