Dumbe is geleë op die platorand van geskiedenis, 'n kliphuisie, geskik vir 2 persone, met ‘n verrassende insig van tye wat verby is. Dumbe bied gerieflike akkommodasie met 'n dubbel kamer (akkommodeer 2 persone). Die ideale, romantiese wegbreek vir 'n paa …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Dumbe, waar die Voortrekkers Natal binne getrek het, oppad na die Drakensberge - 'n platorand van die geskiedenis. Hierdie klip, kothuise wat akkommodasie bied vir twee persone, het ‘n asemrowende uitsig van tye wat lank verby is. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Geleë in die Noordelike Drakensberge, halfpad teen Oliviershoekpas af, tussen Little Switzerland en Alpine Heath, hoog in die berge op 'n 4x4-baan, is die plaas Ingwe genestel. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die beste vir vrede en rustigheid! Ideaal vir 'n romantiese toevlugsoord, 'n oor-stop, of 'n wegbreek van daaglikse verantwoordelikhede. Geniet jouself! In 'n pragtige tuin, met 'n oorvloed voëllewe, tussen groot bome lê hierdie knus uitsonderlinge akkomm …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Glenside Farmhouse is in 1913 gevestig en word steeds deur die stigters familie besit. Hierdie sierlike ou plaashuis is meer as 100 jaar oud en is 8 km vanaf Winterton in die Sentrale Drakensberg op 'n werkende plaas geleë. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Birdsong Cottage is nuut oorgedoen en opgeknap [2011]. Jou “huis van die huis af”, en bestaan uit 3 en-suite slaapkamers. Kan ses mense gemaklik akkommodeer. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Mountain Splendour is geleë in die skouspelagtige sentrale Drakensberg, 'n UNESCO-wêrelderfenisgebied. Mountain Splendour is 'n familieoord en familie-bedryf op 'n rustige plaas van 80 hektaar. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie luukse huis in Champagne Valley bied slaapplek vir 6 in 3 slaapkamers, het pragtige uitsigte oor die berge en is 5 minute vanaf Champagne Sports Gholfbaan. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.