Geleë op 'n koppie, 400m weg van die hoofstraat in Prins Albert, sal u ons eenheid wat luukse selfsorg-verblyf aanbied, kry. Dit het al die nodige geriewe om 'n 'tuis van huis'-gevoel te kan bied. Bed en ontbyt, gesondheids voorsiening, vars melk en. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.