
Camelroc is geleë in die panoramiese Oos Vrystaat en kyk uit oor die Maluti/Drakensberg bergreeks. Die groot en klein Caledonrivier vorm ‘n natuurlike grens met Lesotho en is naby geleë aan Caledonspoort Grenspos. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die Barbet country kothuise is op 'n groot plaas, 17 km vanaf Clarens langs die pragtige Maluti-roete, 'n pragtige, skilderagtige rit, wat ons eie "Gods Window" insluit, met uitsig op die uitgestrekte Maluti bergreeks. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Welkom by Aspen Guest House! Ons leuse, "Ons is anders", word weerspieël in ons ligging, die uitsig op en vanaf die eiendom, die ontwerp van ons kamers, die diens wat ons lewer en u gasvrou. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.