Bly Plekke Logo

Durban Strandfront Verblyf

Wys 20 tot 32 van 32 eenhede
Wys 1 tot {{total}} van {{total}} eenhede
Geen resultate

  • Durban Beachfront CBD - Durban Metro & Durban, KwaZulu Natal  © Chris Preen, Copyright
  • Durban KwaZulu-Natal  © Chantal Scholtz
  • Durban KwaZulu-Natal  © Chantal Scholtz

Durban Strandfront

Durban Strandfront Vakansies - Durban Metro, KwaZulu Natal

Kliek hier vir Durban Strand Akkommodasie

Daar is 'n gesegde dat "wanneer U moeg vir Durban is, is jU moeg vir die lewe!". 

Durban strandfront is die uiteindelike vakansie bestemming vir miljoene Suid-Afrikaners, en is ook uiters gewild met buitelandse besoekers - of dit nou sakelui, afgevaardigdes na die nabygeleë Durban Internasionale Konferensiesentrum (ICC), toer sportspanne of net vakansiegangers wat die wonderlike subtropiese Durbanse weer will geniet. 

Durban strandfront se wêreldbekende Durban Goue Myl met sy swem en branderplankry strande, steunpilaar visvang, plaspoele, kindervermaak ritte, kabel motors, kleurvolle rickshaws, vlooimarkte en baie Durban restaurante, is eintlik baie langer as 'n myl en sommer a stappie weg van Durban sentraal  met sy interessante mengsel van Victoriaanse, Georgiaans en moderne argitektuur. 

Om die prentjie te voltooi - kuier by die skilderagtige klein boothawe afgesit met eetplekke, wat wissel tussen Afro bistros en oester spesialis restaurante

Met sy uitstekende swem, branderplankry en wêreldklas voetganger promenade, strek Durban strandfront ot by die pragtige Durban Suncoast Casino in die noorde. Suncoast Casino stel onder manjifieke palmbome en snoesig teen die Durban strandfront. 

Durban se Suncoast Casino, het 12 restaurante en kitskosplekke, kinder se vermaak, teaters, sondek, Boardwalk en 'n danskroeg, wat dit die gunstelling bestemming maak vir die hele gesin.

Gewilde Durban Strande:

Durban Noordstrand - ideaal vir branderplankry, paddle ski, skaatsplankry, swem en sonbak.
Durban Suidstrand - bekend as die Durban strand se "swemmers paradys '
Durban Bay of Plenty - branderplankryers stem saam dat  hierdie strand hul gunstelling plek is vir brander qualiteit
Durban Dairystrand - gasheer vir die wêreldbekende Mr Price Pro Branderplankry Kampioenskappe.
Durban Addingtonstrand - 'n "Blou vlag" Durban gegradeerde strand, met professionele lewensredders om swem veilig te verseker

Aktiwiteite op Durban se strandfront

Durban Amfiteater Vlooimark - bied 'n wye verskeidenheid van stalletjies, terwyl die kinders op die springkasteel baljaar
uShaka Marienwereld - 'n "moet-sien" Durbanse strandfront aantrekking met 'n Dolfinarium en die beroemde Wet 'n Wild World.
Durban Strand Mini Town - miniatuur modelle van 'n paar van Durban se mees interessante geboue, spoornetwerk en hawe.
Durbanse Strand Fun World - pretpark en kabelspoor offer 'n uitstekende uitsig van Durban stad.
Durban Wilson's Wharf - direk op die Durbanse hawe - kies 'n restaurant en sit en kyk hoe die seiljagte en tenkwaens in die hawe verbybeweeg
Durban Riksja Bus - sit op die boonste verdieping met die son op jou gesig en neem 'n toer van Durbanse strandfront gebied.
Durban Ondersese Club - duik tot 'n wrak vanaf Durban strand se Vetch’s Pier.

Waar om te eet op Durban Beachfront:

Afro's Chicken -  op die Durban strandfront promenade bied net die lekkerste hoender of in chilli sous of suurlemoen sous
Wahooz - geniet 'n bier by die Hawaii styl, Durban strandfront restaurant met 'n totaal rustige atmosfeer.
Moya Restaurant - gestel op die eindpunt van 'n Durbanse strandfront pier met hul welbekende buffet, n spesiale ervaring
Joe Cools - die "Koelste" plek op die Durban seefront vir naweek dans partye, of sommer net net lui genot met uitsig oor die oseaan.

Besoek naburige dorpe binne 'n 10km radius van die Durban Seefront:

Durban Point Waterfront - 2.9km vanaf Durban seefront
Greyville, Durban - 4.8km vanaf Durban seefront
Berea, Durban - 4.9km vanaf Durban strandfront
Essenwood, Durban - 5km vanaf Durban seefront
Morningside, Durban - 5,6km vanaf Durbanse seefront
Botanic Gardens, Durban - 5.8km vanaf Durbanse Goue Myl
Musgrave, Durban - 6 km van Durban se Gouemyl

Handige wenke tydens die besoek aan Durban Beachfront:

Ry na die Durban strandfront via die N2 noord, N2 suid of N3 en volg die padtekens. As jy per vliegtuig reis, King Shaka Internasionale Lughawe lê 20 minute noord van Durbanse seefront. Die beste manier om rondom Durban te toer is te voet of deur 'n toerbus of taxi.

Die beste tyd om die Durban strand te besoek is enige tyd! Somer kan warm wees, so moenie die hoed en sonskerm vergeet nie. 

Durban seefront blyplekke - Durban strand akkommodasie bied 'n groot keuse verblyf, veral in Durbanse Selfsorg Eenhede, of Durbanse strandfront Hotelle.

Natuurlik, en soos by enige groot stad ter wereld, moet besoekers liewers nie saans alleen in die sentraal stadgebied rondloop nie

Durban is soms ook na verwys as Durban of DBN.

WhereToStay Durban Beachfront accommodation ranges from a variety of specific categories such as Durban Beachfront self catering accommodation to Durban Beachfront b and b accommodation and many more.

More sought after Durban Beachfront accommodation categories include Durban Beachfront pet-friendly and Durban Beachfront wheelchair-friendly accommodation. If you are specifically pursuing these Durban Beachfront accommodation categories, then we highly recommend that you contact the accommodation owner directly to ensure that the facilities are satisfactory and to your liking.
The Durban Beachfront pet-friendly accommodation and the Durban Beachfront wheelchair-friendly accommodation facilities can vary between large Durban Beachfront Hotels as well as small room only accommodation. Self catering Durban Beachfront accommodation will occupy the majority of these listings.

99% of all Durban Beachfront guest houses listed on WhereToStay will display rates for your convenience. Occasionally a Durban Beachfront guest house will ask you to request a quotation.
WhereToStay tries to keep the Durban Beachfront self catering and Durban Beachfront b&b standards at the highest levels relative to tariffs charged. Misleading advertising related to any listings of Durban Beachfront B&B and Durban Beachfront self catering accommodation should be reported so that WhereToStay can act accordingly.

See our full list of Durban Beachfront accommodation special categories at the top of this page

AFRIKAANS

WhereToStay Durban Beachfront Akkommodasie wissel van `n verskeidenheid van spesifieke categoriee soos Durban Beachfront selfsorg akkommodasie, Durban Beachfront, b en b blyplekke en nog veel meer.

Meer gesogte Durban Beachfront slaapplek kategoriee sluit in Durban Beachfront troeteldier-vriendelike blyplekke en Durban Beachfront rolstoel-vriendelike akkommodasie.
As jy spesifiek vrae oor die voorsetting van hierdie Durban Beachfront blyplekke, sal dit raadsaam wees om kontak met die eienaars te maak om te verseker dat die fasiliteite bevredend is en na you hart.

Die Durban Beachfront troeteldier-vriendelike verblyf en Durban Beachfront rolstoel-vriendelike vakansie blyplekke kan wissel tussen Durban Beachfront Hotelle asook klein kamer akkommodasie in Durban Beachfront. Durban Beachfront selfsorg slaapplekke sal die meerderheid van hiedie inskrywings beset.

99% van alle Durban Beachfront gastehuise gelys op WhereToStay sal pryse vertoon vir u gerief. Soms sal `n Durban Beachfront gastehuis vra om `n kwotasie te versoek.

WhereToStay probeer om die lys van Durban Beachfront slaapplek standaarde op die hoogste vlakke (relatief tot tariewe) gehef hou.

Misleidende advertensies wat verband hou met enige lys van Durban Beachfront blyplekke moet aangemeld word sodat WhereToStay kan daarvolgens optree.

TOUCH
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Durban Strandfront Verblyf, Durban
WTS App Browser