Burgherspost Wine Estate bied selfsorg-chaletverblyf in die Darling-area, Kaapse Weskus. Burgherspost en Cloof Wine Estates skuil in die Darling Wine-roete aan die voet van die skilderagtige Dassenberg Granietberg. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bella Capensis bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Yzerfontein, Kaapse Weskus. Bella Capensis (slaapplek vir 8) is naby die stil strande van Yzerfontein geleë, maar tog hoog genoeg vir panoramiese uitsigte oor die see en die Kaapse Skiereiland. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Sandpipers bied wonderlike selfsorgverblyf in Langebaan, Kaapse Weskus. Ervaar die prag van Langebaan, geleë 122km vanaf Kaapstad op die oewer van die strandmeer, langs die Weskus Nasionale Park. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Rondekuil selfsorg kothuise is gele(ë tussen golwende heuwels in die platteland, omtrent 10 minute se reistyd vanaf Durbanville en 25 minute vanaf die hart van Kaapstad,... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Aan die strandfront, naby restaurante en winkels, bied Greystones Beach House luukse selfsorgverblyf vir agt mense. Ideaal geleë vir watersport, voëllewe en wilde blomme van Langebaan-strandmeer. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Anchor Bay, 'n tuiste weg van die huis, is 'n selfsorghuis (slaapplek vir 7) in die klein strandmeerdorpie Skiathos, Langebaan aan die Kaapse Weskus. Anchor Bay is stapafstand vanaf Club Mykonos, die strand en Laguna Mall. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Club Mykonos K420 is 'n selfsorgwoonstel (slaapplek vir 4) wat aan die rustige oewer van die skilderagtige Langebaan-strandmeer geleë is. Club Mykonos is 'n gesinsvriendelike Weskus-strandoord in Suid-Afrika wat 'n unieke en opwindende vakansie... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die Blue Robin is 'n nuut opgeknapte vakansie-huis op die strand. Ons bied 'n rustige spanningsvrye omgewing vir die sakepersoon of vir die toeris. U kan kollegas of vriende op die dek onthaal. Dit het 'n uitsig op een van die wêreld se mooiste tone …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
El Sueno de Helena selfsorghuis geleë in Paradise Beach, Langebaan bied 3 slaapkamers met 2,5 badkamers. Baie veilige dubbel sekuriteit omheinde dorpie met hele privaat strand slegs vir inwoners. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bikini's en Martini's bied veilige en knus selfsorgverblyf in die kusdorpie Melkbosstrand, naby die see. Die huis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Seagulls Guest House bied selfsorgwoonstelverblyf in Langebaan, Kaapse Weskus. Ons bied bekostigbare, volledig toegeruste en netjiese selfsorg-eenhede, ontwerp om voorsiening te maak vir intieme paartjie se vakansies of prettige gesinswegbreek of groot gr …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.