Kiewietjie Cottage is gelee in die pragtige dorpie Sedgefield tussen Knysna en Wildernis. Ons bied die gaste 'n ruim gemaklike en volledig toegeruste eenhede …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie is die ideale vakansie-huis (8 persone) om 'n ontspanne sorgvrye vakansie in Sedgefield te geniet. Die huis het 'n ruim oopplan woongebied, 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n goed toegeruste kombuis. 'n Groot bedekte stoep na 'n tuin, laat u toe... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Knot 4 Sail selfsorg kothuis in Buffelsbaai is ideaal geleë om die brekende golwe op die rotse te hoor en om die hemelse sonsondergange vanaf die dek te geniet. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die strandhuis het 3 eenhede beskikbaar - Oribaai, Oppibaai & Bydibaai in Buffelsbaai geleë in die hart van die Tuinroete, 15km vanaf Knysna en Sedgefield. Hierdie geïsoleerde rustige dorpie het net 200 huise, het veilige strande vir swem en stap. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Cliffhanger is 'n luukse berghut van hout, geleë op die kant van 'n steil hang, met 'n afgrond wat wegsak na die ongerepte, beboste vallei met sy aangrypende, onbesoedelde uitsig van die Outeniqua Berge. Die Hedge kothuis is 'n bekostigbare verblyf i …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.