Big Sky Cottages is net 'n uur se ry vanaf Kaapstad en bied 10 moderne selfsorg-losstaande kothuise aan die voorheuwels van die Mostertshoekberg tussen Wolseley en Ceres, wat uitkyk oor die pragtige Buchu-lande met asemrowende uitsigte... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Denneboom Vineyards and Wildlife bied selfsorg kothuise in die middel van ons privaat wildreservaat. Denneboom Vineyards and Wildlife is 'n aktiewe plaas in die Voor-Paardeberg wynstreek naby Paarl, waar druiwe, olywe, sitrus en koring verbou word. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Big Sky Villa is in die hartjie van die stad Tulbagh geleë. Loopafstand vanaf die sentrale sakekern. Tulbagh is bekend vir sy historiese Kerkstraat, asemrowende natuurskoon, wyn- en olyfplase asook trou-venues. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.