Pheasant Hill bied B&B-verblyf in Doornkloof-Oos in Centurion, Gauteng. Ervaar die atmosfeer van die platteland buite die Pretoriase middestad. Ons is net 1 km vanaf die Rietvleidam Natuurreservaat. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
The Woodpecker Inn bied luukse B&B-verblyf by die gesogte Woodhill Residential and Golfing Estate in Pretoria-Oos. Woodpecker Inn is slegs 50 meter van die klubhuis af, op die 18de skoonveld wat uitkyk oor die 9de en 18de... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
The Village In Hatfield bied B&B-verblyf in Hatfield, Pretoria/Tshwane. The Village in Hatfield is 'n heerlike gastehuis wat 'n groep aparte eenhede bied, perfek ingerig vir 'n gerieflike verblyf in die hartjie van Pretoria. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.