Misty peaks bied top gehalte verblyf teen bekostigbare tariewe. Die pragtige huis het manjifieke uitsigte oor die Drakensberge is geleë op 'n goed versorgde eko-landgoed in die sentraal Drakensberge. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Glenside Farmhouse is in 1913 gevestig en word steeds deur die stigters familie besit. Hierdie sierlike ou plaashuis is meer as 100 jaar oud en is 8 km vanaf Winterton in die Sentrale Drakensberg op 'n werkende plaas geleë. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Mokhotlong Test Page bied geen-bestaande selfsorgverblyf in Mokhotlong in die bergagtige streek Mokhotlong in Lesotho. Hierdie eksperimentele selfsorg akkommodasie maak voorsiening vir tot 200 000 mense solank hulle baie baie klein is. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Dumbe is geleë op die platorand van geskiedenis, 'n kliphuisie, geskik vir 2 persone, met ‘n verrassende insig van tye wat verby is. Dumbe bied gerieflike akkommodasie met 'n dubbel kamer (akkommodeer 2 persone). Die ideale, romantiese wegbreek vir 'n paa …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Dumbe, waar die Voortrekkers Natal binne getrek het, oppad na die Drakensberge - 'n platorand van die geskiedenis. Hierdie klip, kothuise wat akkommodasie bied vir twee persone, het ‘n asemrowende uitsig van tye wat lank verby is. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Geleë in die Noordelike Drakensberge, halfpad teen Oliviershoekpas af, tussen Little Switzerland en Alpine Heath, hoog in die berge op 'n 4x4-baan, is die plaas Ingwe genestel. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die beste vir vrede en rustigheid! Ideaal vir 'n romantiese toevlugsoord, 'n oor-stop, of 'n wegbreek van daaglikse verantwoordelikhede. Geniet jouself! In 'n pragtige tuin, met 'n oorvloed voëllewe, tussen groot bome lê hierdie knus uitsonderlinge akkomm …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Kwa Zulu Natal's Central Drakensberg can be reached by branching off the N3 at the Bergville and Winterton off ramps between the towns of Harrismith and Mooi River.
Extending over approximately 350 kilometres, the Drakensberg Mountain Range is one of the Province's major tourist destinations. With its peaks reaching an average height of 3000m, it is an area of scenic grandeur.
The Drakensberg or "Dragon Mountains" were inhabited for centuries by the San Bushmen, and Giant's Castle in the Central Drakensberg boasts some of the areas most impressive displays of San Rock Art.
The Champagne Castle Region with its fresh mountain air, numerous holiday resorts and beautifully tended golf courses is a popular weekend getaway for visitors from both Gauteng and Durban. The world renowned Drakensberg Boy's Choir has its home here in the Champagne valley area of the Central Drakensberg.
Excellent accommodation is available in the Central Drakensberg, either at one of the resorts or in private hospitality establishments.
The relaxing atmosphere and the wide range of activities on offer in the Central Drakensberg make it a mountain haven where tourists return with their families time and time again.