
Camelroc is geleë in die panoramiese Oos Vrystaat en kyk uit oor die Maluti/Drakensberg bergreeks. Die groot en klein Caledonrivier vorm ‘n natuurlike grens met Lesotho en is naby geleë aan Caledonspoort Grenspos. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die Barbet country kothuise is op 'n groot plaas, 17 km vanaf Clarens langs die pragtige Maluti-roete, 'n pragtige, skilderagtige rit, wat ons eie "Gods Window" insluit, met uitsig op die uitgestrekte Maluti bergreeks. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.