Warnadoone is gerieflik geleë, 20 tree vanaf Warner Strand, met gety poel en sagte strandmeer, en word steeds beskou as ‘n onontdekte skat van die Suidkus. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
…sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ocean Breeze is een van die baie min see-front komplekse in Winkelspruit, met direkte toegang tot die see en hoof swemstrand. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie luukse, volledig gemeubileerde, strandfront selfsorg woonstel in Amanzimtoti is op die strand geleë. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Cabanas Del Mar 17 is 'n selfsorg vakansie woonstel op Winklespruit se hoofstrand. 17 is op grondvlak en kyk uit oor ‘n sprankelende swembad en tuine. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Inyoni Rocks Kabanas is op die hoofstrand van Amanzimtoti geleë .... jy kan nie nader aan al die pret en plesier kom nie! …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Stella Maris 43 is 'n luukse selfsorg woonstel wat toegerus is vir ‘n maksimum ses (6) persone (insluitende volwassenes en kinders). …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie selfsorg-simpleks, op grondvlak, is geleë in 'n veilige kompleks op die hoofstrand van Winkelspruit. Die eenheid het nie 'n see-uitsig nie. Dit kyk uit oor die swembadarea. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
2 slaapkamer, 2 badkamers selfsorg woonstel op die strand met 180 grade see uitsigte. 407 Shangri La kan 6 mense akkommodeer. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.