Excellent Guest House bied luukse, gemaklike en stylvolle akkommodasie teen bekostigbare pryse. 36 dubbelkamers met en-suite is smaakvol gemeubileerd en toegerus met warm en koue lugversorging, TV Satelliet,-koffie fasiliteite, 'n kluis en nog baie meer. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Cat's Eye Cottage (geen rook), bestaan uit twee luukse eenhede, Cat's Eye Jewel en Cat's Eye Gem. Geleë in die hart van Vredekloof, sentraal en naby aan die N1 vir maklike toegang na die Wynlande, Kaapstad, SBS en die Waterfront. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ramasibi Bed & Ontbyt sal graag aan u kliënte-bevrediging wil bied in 'n tuis weg van huis, waar ons doel is om goeie diens te verskaf. Ramasibi Bed & Ontbyt het vyf slaapkamers met vier eie badkamers, terwyl die vyfde slaapkamer se badkamer ten voll …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bertha's Place is 'n bekoorlike, ten volle toegeruste selfsorg-woonstel in die hart van die geskiedkundige Stellenbosch. Dit is geskik vir een tot vier persone. Dit het twee slaapkamers, 'n groot eet/sitkamer, 'n stoep en tuin. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Stellenbosch Apartment is 'n twee-slaapkamer, selfsorg-woonstel naby aan die historiese midde-dorp van Stellenbosch. Dit is 'n woonstel op die grondvloer en het 'n pragtige tuin met braaigeriewe. Lughawe... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Neptune's Isle cabana (slaapplek vir 4) is 'n wonderlike wegbreek vir plesiersoekende toeriste, of vir 'n naweekwegbreek. Selfsorg - Cabana is op die rand van die Atlantiese Oseaan geleë met uitsigte oor Tafelberg en Robbeneiland oorkant die baai, en …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Mayfield Cottages - 2 luukse (ruim, sonnige en gerieflike) selfsorg-suites (elk slaap 2 mense) gerieflik geleë in die lowerryke, historiese voorstad Rondebosch, Kaapstad. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ons ligging is ideaal vir besigheid- en ontspannende verblyf, met maklike toegang na die hoofroetes. Keuse van bed en ontbyt of selfsorg. Veilige parkering op terrein. Ons strewe na goeie diens en billike tariewe. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ons nooi u uit om deel te kom hê aan ons kalm en gerieflike huis, op 'n klein Kaap/Engelse leefstyl-plasie, geleë 10 minute van die historiese Stellenbosch, in die Blaauwklippen-vallei, omring met die pragtige Stellenbosch- en Helderberge. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.