Rivonia Premier Lodge

Upmarket Accommodation in Rivonia, Sandton

Rivonia Premier Lodge is in die AA se Eregalery en is goed geleë in Sandton, noord van Johannesburg. Ons sentrale ligging bied maklike toegang tot al die hoofweë en Mall of Africa, Sandton City, Sandton se Konferensiesentrum, Gallagher Estate, Montecasino, Design Quarter en die Netcare Sunninghhill en Morningside MediClinic (vervoerdiens beskikbaar). Ons is ook stapafstand van Rivonia Winkelsentrum, verskeie restaurante, koffiewinkels, banke, 'n Gautrain-bushalte en 'n puik gimnasium af.

Rivonia Premier Lodge is 'n bekoorlike gastehuis met 'n plattelandse gevoel in 'n doodloopstraat in 'n sekuriteitsarea. Elke kamer is pragtig, goed toegerus, beskik oor 'n privaat ingang en skuil in 'n groot tuin. Die atmosfeer is rustig, 'n stewige ontbyt word bedien en daar is 'n skitterende swembad en die voëllewe is volop. Gaste word bederf met onvergeetlike verblyf.

Ons het 50 en suite-eenhede en ons bied selfsorg-sit-slaapkamers en dubbelkamers met koffie- en teemaakgeriewe. Elke kamer is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas en 'n eerlikheidskroeg. Ons het 7 gesinseenhede vir paartjies met kinders. Parkeerplek is beskikbaar op die perseel en 'n internetwerkstasie, komplimentêre WiFi en DStv (hotelpakket) is beskikbaar. Verder het elke eenheid 'n telefoon, ondervloerse verhitting, 'n kluis, waaier, strykyster en strykplank. Die superieure kamers het lugversorging en al die kamers word daagliks skoongemaak. 'n Wasgoeddiens is ook beskikbaar.

Geraasdempers is geïnstalleer en daar is noodkrag vir al die kamers dus is beurtkrag nie 'n probleem nie. Elke kamer beskik oor WiFi, 'n TV, hoofligte, kragpunte bo die lessenaars vir skootrekenaars, selfoonlaaiers, elektroniese toerusting en leeslampies.

Die ontbyt is absoluut legendaries: volledige buffet met verskillende ontbytgraan, brode, konfyt, koue vleis, vrugtesap, jogurt, vrugteslaai, fyngebak en 'n heerlike warm ontbyt wat bestel kan word. Aandetes word van Maandag tot Donderdag bedien op versoek.

Ander geriewe: besigheidsentrum/sakekamer en eie pendeldiens (beloop 'n ekstra koste), braaigeriewe, toere en lughawependeldieste kan gereël word by ontvangs. Toeriste-inligting is beskikbaar by die ontvangstoonbank.

Rivonia Premier Lodge bied die ideale "tuiste weg van die huis" vir sakereisigers, vakansiegangers, trougeselskappe en toeriste of mense van elders wat hier wil kom inkopies doen.

  • Toekennings soos verskaf deur die onderneming
  • AA Superior Accommodation
  • AA Travel Guide Hall Of Fame 2013
  • AA Travel Guide Hall Of Fame Award Winner
  • HRG Rennies Travel Red Stamp Club Preferred Partner
  • Member of TripAdvisor
  • National Accommodation Association
  • Tourism Grading - 4 Stars
Fasiliteite
  • afstandbeheer sekuriteit
  • buite swembad
  • Casino (minder as 10 km)
  • DSTV Hotel pakket
  • DSTV in die kamer
  • elektroniese kluis
  • films / teater (minder as 5km)
  • Golf (minder as 5km)
  • internet fasiliteite
  • kluis
  • kombuisie (sommige eenhede)
  • konferensie lokaal
  • kragopwekker
  • kroegyskas
  • lewendige vermaak (minder as 3 km)
  • lughawe oordragte
  • lugversorger (sommige eenhede)
  • mediese geriewe (minder as 5km)
  • mikrogolf (sommige eenhede)
  • mikrogolf in eenheid
  • motorhuur (minder as 20km)
  • muurbalbaan (minder as 5km)
  • oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • parkering op die terrein
  • private ingang
  • private swembad
  • radio in die kamer
  • restaurant (minder as 5km)
  • rolbal (minder as 5km)
  • tee / koffie fasiliteite
  • telefoon in die kamer
  • televisie in die kommunale gebied
  • tennisbaan (minder as 5km)
  • wasgeriewe (minder as 2 km)

Rigting aanwysings

From OR TAMBO International Airport (and N1 Highway) (27 km)
From O.R.Tambo head southeast.
Keep right at the fork (10m)
Slight right to Parking Road (14m)
Continue onto Parking Rd (600m)
Slight right toward Exit 46 (450m)
Keep right at the fork to continue on Exit 46
Follow the signs for R24 - Johannesburg (600m)
Continue on R24
Merge onto N12 highway, direction west
Approaching the N12/N3 interchange, follow the sign marked N3 (N1) Pretoria
Do not follow the sign marked Johannesburg
Continue along the N3 highway, direction north (± 3.5km)
Join the N1 direction East - towards Roodepoort
Take first exit to join Rivonia Road/M9 South
Continue 1.6km (direction south) along Rivonia Rd
Turn left at traffic lights into 10th Ave.( The Road Lodge on right)
Follow 10th Ave - down the hill (.04 km)
Pass through the security boom
At first Stop Street turn left into Bevan Rd.
At T-Junction turn Right into 11th Ave.
Turn first left into River Rd.
Rivonia Bed & Breakfast will be 50m down the road on your left (3 River Rd)

From Sandton City (7 km, 15 min)
Follow Rivonia Road (M9) direction north (± 8km)
Pass by Rivonia MacDonald’s on your right.
At the 2nd traffic light after Rivonia MacDonald’s (the Road Lodge will be on your left) turn left into 10th Avenue
Follow 10th Ave - down the hill (.04 km)
Pass through the security boom
At first stop sign turn left into Bevan Rd.
At T-Junction turn right into 11th Ave.
Turn first left into River Rd
Rivonia Bed & Breakfast will be 50m down the road on your left (3 River Rd

From N1 Roodepoort / Bloemfontein
Take the Rivonia Rd exit. Turn left to join the M9 South – direction Sandton.
Continue on Rivonia Rd (1.6km)
Turn left at traffic lights into 10th Ave (The Road Lodge on right)
Follow 10th Ave - down the hill (.04 km)
Pass through the security boom
At first Stop Street turn left into Bevan Rd.
At T-Junction turn Right into 11th Ave.
Turn first left into River Rd.
Rivonia Bed & Breakfast will be 50m down the road on your left (3 River Rd)

From Lanseria International Airport, via N1 Western Bypass. (30km)
Head southwest on on Airport Rd toward toward Ashenti Rd (550m)
Turn left onto Ashenti Rd (1.5km)
Turn left onto Pelindaba Rd/R512 (3.1 km)
Continue on Pelindaba Rd/R512
Turn left onto 6th Rd/R552
Turn left onto onto R114/R552
Turn right onto Cedar Rd/R552br> Continue on Cedar Rd (8.5km)
Turn left onto onto Witkoppen Rd.
Continue along Witkoppen Rd ( 800m).
Turn right onto the William Nicol Drive ramp to R511/N1/Sandton (190m)
Turn left onto William Nicol Dr/R511 (1.8km)
Take the N1 ramp to Pretoria
Merge onto N1 Western Bypass direction Pretoria
Continue along N1 Western Bypass (3.8m)
Take exit 100 for M9 S/Rivonia Road toward Sandton
Continue on Rivonia Rd (1.6km)
Turn left at traffic lights into 10th Ave (The Road Lodge on right)
Follow 10th Ave - down the hill (.04 km)
Pass through the security boom
At first Stop Street turn left into Bevan Rd.
At T-Junction turn Right into 11th Ave.
Turn first left into River Rd.
Rivonia Bed & Breakfast will be 50m down the road on your left (3 River Rd)