Ons is 'n luukse gastehuis in Welkom Vrystaat in die hartjie van die Goudveld. Jy kan die sentrale sakekern en vermaak binne 'n radius van 2 km vind. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Rose Cottage is ‘n selfsorgkompleks by die Gariep Dam …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.