Captain's Inn is 'n bekoorlike, boetiekstyl-bed-en-ontbyt in die hartjie van Welkom, Vrystaat. Elk van ons sorgvuldig ingerigte kamers beskik oor lugversorging, TV met DStv, gratis WiFi, 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
De Witt'e Gastehuis is 'n statige grasdak-gastehuis in 'n stil area in die noordelike deel van Bloemfontein. Dit bied rustige gehalteverblyf met sy stylvolle kamers en 'n swembad vir daardie warm somersdae. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.