Shangrila is 'n ware juweel. Geleë op 8 akker inheemse kustuine, bos en grasveld.'n Pragtige ou koloniale strandhuis met 'n stoep rondom die huis, en 'n pragtige uitsig oor die Indiese Oseaan. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die Beach House is letterlik net ‘n klipgooi weg van een van KZN se mees populêre strande vir hengel, duik en snorkel op die Suidkus. Dit is 'n moderne oase vir mense wat moeg is vir die stad. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.