Ons nooi u uit om u vakansie te kies by ons selfsorgverblyf in Uvongo aan die Hibiskus-kus. Die tropiese klimaat leen homself uit tot ure se plesier en sport op die Ses Blouvlagstrande, ons huis is net 5 minute se stap na die Uvongo-strand. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Slegs 60 meter vanaf die hoogwatermerk geleë. Hierdie ruim huis, met 5 slaapkamers, teëlvloere en helder, lugtige kamers het 'n ononderbroke uitsig op die Indiese Oseaan. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.