Uitstekend geleë in Umdloti, in 'n veilige kompleks met 24 uur sekuriteit, stapafstand vanaf die strand, vibey restaurante, winkels, apteek, dokters, 6km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe en 5km vanaf Sibaya Casino. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie selfsorg woonstel op die Dolfynkus het ‘n ongelooflike ononderbroke see uitsig. Dit is geleë aan die strand tussen Shakas Rock en Salt Rock Beach, naby Thompson en Willard’s Beach. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie luukse drieslaapkamerwoonstel op die 3de verdieping is geleë in 'n kompleks wat op die rand van die strand en see is met panoramiese, ononderbroke see-uitsigte vanaf die groot balkon met direkte toegang vanaf die eenheid na die strand. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
'n Luukse woonstel reg op die hoofstrand van Ballito. Die Dolfyn Kus is ontwerp om al jou verwagtinge te oortref. Asemrowende uitsigte met die son en die see reg op jou voorstoep. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
‘n Luukse selfsorg-eenheid wat onlangs opgeknap is, reg op die strand geleë in 'n veilige kompleks (24 uur-sekuriteit). Daar is 3 kamers elk met 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en-suite badkamer met 'n stort en bad. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie luukse eenheid is slegs 20 treë weg vanaf ’n privaat strand met 24 uur sekuriteit. Dit is geleë langs die asemrowende Dolfyn Kus, slegs 10 minute se ry vanaf Ballito en 29 kilometer vanaf die King Shaka Internasionale Lughawe. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie luukse eenheid is slegs 20 treë weg vanaf ’n privaat strand met 24 uur sekuriteit. Dit is geleë langs die asemrowende Dolfyn Kus, slegs 10 minute se ry vanaf Ballito en 29 kilometer vanaf die King Shaka Internasionale Lughawe. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
'n Baie goed toegeruste "Huis weg van die Huis" in die klein boetiek dorpie Umdloti, reg op die strand met fantastiese see uitsigte. Dis slegs 10 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe, 10km Noord van Umhlanga. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.